Jump to content

jellytot

Members
  • Posts

    217
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by jellytot

  1. mmmm, janee, jy het weer seker net gefokus om boud te knyp
  2. Ja...tensy jy gedink het ek dra 'n waterbra???
  3. ....en watchit, as ek daai groooot houtlepel uit jou hand kry gaat ek jou mrrr daarmee, hoor jy
  4. Agnee man fatty, jy weet hiers kinners wat hier op die hub is, nou gaan loop en hijack jy 'n thread om oor boobies te praat
  5. Hi Groot Lem! Mmmm, fit in 2 weeks, not really...can only help you to do the best 2 weeks and not be too tired for Selati. I'm here in Bellville/Cape Town...and yes, I also massage. I massage at CycleScience (where you can also get bike setups and cleet postitioning with Shan Wilson), 59 Wale street, Cape Town.
  6. ....maar jy's tog in 'n sekere sin reg nochain, as ek op jou een been moet sit sal ek hom breek, ek is SWAAAR!
  7. Haaai nee wag nou nochain, moet ons nou nie as sadiste uitmaak nie....ek maak nie aspris seer nie, maar moet nie met my sukkel nie
  8. Se hom nochain, dis tyd dat hy ophou om sy cookie monster streke uit te haal en op die fiets klim!
  9. O jitte, nochain ek hoop vir jou part jy het nie trigger punte nie, want hulle is seer, maar baaaaie seer as die masseuse nie happy is oor wat in die dag kwyt geraak is nie...
  10. Hey......... hey hey hey hey......ons sal jou weer n kans gee op die een..... Daai 8 minute intervalle teen FTP is NIE vir die C span nie' date=' hulle het vir Andrew OKOKOK C span.... Cyclelab... OK?[/quote'] O Grote Griet! ek vra nederig om verskoning ...sal nie weer nie, belowe.
  11. Sjoe, wat 'n MOOI fiets!!! Psycho, nou het jy nie meer verskonings nie, jy sal nou moet begin trap sodat jy voor in die C-span kan ry
  12. MicH, Psycho and nellie, thanx for your support! ....I enjoy working with you guys too
  13. PPO toets gee vir jou basies die maksimum watts wat jou beenspiere kan produseer vir 'n kort tydjie voor jy uitgeput raak, en die power/weight ratio is dan 'n goeie indikasie wat jou klimvermoe is.
  14. mmmm, wondering that too...only got my first sms from nellie last night
  15. What?? You can talk??? maybe it's you with Dr Dolittle powers
  16. Thanks! No, I wouldn't survive the Antarctic, too cold http://smileys.smileycentral.com/cat/28/28_3_8.gif .... It was summer in Switzerland http://www.smileycentral.com/sigpc=ZSzeb098&amppp=ZNxmk142YYZA
  17. Your owner with the sunglasses is quite a looker... Thanks will tell her...
  18. Here I am...
  19. Hakuna Matata! What a wonderful phrase Hakuna Matata! Ain't no passing craze It means no worries for the rest of your days It's our problem-free philosophy Hakuna Matata!
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout