Jump to content

gatiep

Members
  • Posts

    37
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by gatiep

  1. hello admin. dit sal nogal interessant wees om te sien wie van die 2316 members aktief bygedra het tot hierdie site.Jy kan seker 'n som maak van hoeveel meer as 6maande laas hier 'n eiertjie gele het? dit wil so voorkom asof die membership nommers oploop, maar van die members (wat nog as geregistreerd getel word) nie meer hier chat omdat daar nie 'n funksie is om jouself te delete omdat jy belangstelling verloor het of selfs ander sport begin be-oefen het. hoe lyk dit, gee ons bietjie nommers. dankie
  2. hier is die belangrikste gedeelte van daardie verklaring: "a Cyclo-sport licence which will be required for all other events and a single event Cyclo-sport licence which replaces the former "temporary one day license". Whether or not Club membership will also be compulsory is under discussion but this may end up being for each Province to make for its own cycling community." dit affekteer 95% van die fietsryers wat aan 'n funride wil of gaan deelneem.Ek en Andrew gaan net tandem ry in die volgende plat roete seisoen en ons seeding opskuif. Ons mikpunt is E by die einde van hierdie jaar. (Ons het eers november verlede jaar begin te ry).
  3. Ek stem. Nou beweeg fietsry in SA in die regte rigting.
  4. dit is wonderlikke nuus. Nou kan fietsry voorentoe beweeg en groei. Wel gedaan CSA.
  5. Hi Jy hoef my nie te antwoord, maar miskien weet jy al wat die denke van cycling suid afrika is ten opsigte van verpligte lisensies vanaf 2008. Is dit op die agenda of nie. Word dit al bespreek? groete gatiepgatiep2007-06-12 08:23:07
  6. En selfs hier is dit maar stil?
  7. Waarom hardloop hierdie opinie nie in die 1000de? IS DIT DIE WAARHEID?
  8. As jy kyk na die argus se inskrywings sien jy dat 35000 inskryf, nadat die uitslae uitkom sien jy net 26000 het klaar gemaak. Nou wonder ek net. hoekom het die PPA nie 'n DNF kategorie om die ware beeld van elke prettrap te gee. Waarom word net die mense wat oor die lyn ry se tyd aangetoon, maar daardie ouens wat 'n swak race ry, en besluit om nie oor die eindstreep te gaan ook aan te toon. As jy 'n race begin, moet jy mos iewers eindig, en as jy nie klaarmaak of oor die mat gaan moet jy mos 'n DNF annteken?
  9. as ek so na al die ander topics kyk wat tot 10 bladsye loop wonder ek hoekom hierdie een hier gestop het. Is dit omdat dit waar is dat die tandem ryers misbruik maak van 'n swak stelsel?
  10. ek en my vriend het nou saam geld bymekaar gesit en vir ons 'n fuel tandem fiets gekoop. Ons het eers onlangs begin fietsry en is altwee heel onder op die lys van die pedal power se lys.so, ons reken dat omdat ons nog nie goeie ryers is nie, gaan ons baie maklikker na beter groepe toe geskuif word as ons tandem ry. dink julle dis regverdig dat tandem ryers met dieselfde formule as enkel ryers bepaal watter groep jy ry. ek en my vriend hou baie maklik by by ouens wat enkel fietse ry, maar ons weet dat as ons op die tandem ry,vertoon ons eintlik beter as wat ons is, as ons saam met hulle op enkel fietse sou ry
  11. more ouens ek het gewonder hoe streng die mense is by die inskrywings tafel wanneer 'n liga ryer sy lisensie toon om in 'n liga te ry.soos ek verstaan moet jy, as jy 'n volle lisensie het, in die klub klere ry wat op jou lisensie gewys word. word dit gedoen?
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout