Jump to content

gatiep

Members
  • Posts

    37
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by gatiep

  1. baie dankie sylvia
  2. dankie sylvia,die rede hoekom ek die verkeerde naam gegee het is omdat ek gehoor het jy 'n e-mail gestuur het en ek nie seker was of dit waar was of nie.toe gebruik ek die verkeerde naam om te sien wie kom met die ware storie een vraag,hoekom pos jy nou so vinnig van die positiewe toets ? nou eers en nie toe al? sou jy dit gepos het as ek nie vanoggend daaroor gepraat het
  3. ek het 'n e-mail gesien van sylvia dale en blykbaar is hy geskors omdat hy positief getoets vir cocaine
  4. wie is anton botha wat op sa's in pe gery het. hoekom is hy vir 2 jaar geskors
  5. jammer om weer te vra. hoeveel gaan dit kos om aansoek te doen vir 'n lisensie en moet ek nog 'n foto ook bystuur kan ek dit ook by die ppa ingee. as jy gevra het om vir die argus geseed te word en jy kan by die 30-40 groep ry moet jy 'n volle lisensie het of sal 'n cyclo lisensie goed genoeg wees
  6. I wondered why they don't ride Zipps 404's, must be rubbish.
  7. ai, wat gaan daai hubbers nou weer skryf
  8. spinnekop.... kan jy kommentaar lewer op hierdie vraag asb? Wat dink jy daarvan en ook jou gevoel oor die begin van nog 'n voorbeeld. https://www.bikehub.co.za/forum_posts.asp?TID=14593&PN=1 lees asb wat die kolonel gepos het, en dan lees die antwoord (dis nou die 2de post) wat deur 'n moderator gedoen is. Enige kommentaar daaroor? miskien kan ons agterkom waar die probleem le en dit aanspreek.ek weet nie hoekom jy linnega en fatty wil betrek, miskien moet jy die oorsaak identifiseer en dit behandel. op skool was dit dat as een stout outjie in die klas raas kry die hele klas pakslae, maar dit was in die dae van die broederbonders.gatiep2007-07-12 02:17:37
  9. jy slaan die spyker op sy kop windbreaker. gatiep2007-07-12 01:11:27
  10. wat 'n wonderlikke thread.nog nie een gangbanger van daai excluse "CLUB" het nog 'n eiertjie kom le. hulle dra mos hub logo's op hulle.
  11. is dit nie miskien omdat die lotto nie meer bestaan om weer 6miljoen rand se fietse te kan weggee. ek hoop ek kan 'n opgradering om my tandem kry.ek ry 'n fuel en almal lag vir my en my vriend.ons kannie 'n cannondale tandem bekostig. so ek hoop eintlik die lotto begin weer sodat lawrence en die ouens weer geld kan kry en hierdie keer liewer padfietse en tandems koop en uitdeel en nie weer daai duur baan fietse.
  12. ek verstaan nie wat jy probeer se. raai jy net?
  13. vis vang?
  14. is daar koste om ook 'n virtual clubhouse te begin hier op die hub? waar is die clubs dan? hoekom het hulle nie ook club house?
  15. yes, and the sadest of all is it took so long that the guy who came second missed a whole year of signing new endorsements based on "Winner of the TdF 2006". Thats how Lamstrong made his money, not durings the race but all the andorsements after winning.gatiep2007-07-05 09:53:54
  16. BBJ. Couple of Issues 1) If you take out a licence from CSA, Can you do it direct or do you need to first join a cycling club. Clubs apply for cycling licenses and not individuals (unless its a cyclo licence) 2) Every race must now been "approved" by CSA, making sure its running accordingly to UCI Rules. 3) Does this mean that if the regions keep on running league's (that?s the road races), they have to comply with the age categories? Meaning, you cannot now have only a Sub-Vets or Vets league, but it have to go the 30 - 35, 35 - 40, and 40 - 45, 45 -50 age groups. 4) Will the CSA comply to the UCI standards regarding how many medical personal, doctors, ambulances, admin people, that should be available depending on the entrants numbers 5) Will the CSA now force the different PPA's to be inline with each other on race entry fees (In cpt we pay +- R60 for a 100km race, in JHB I think its around R120 - R150 for a normal race) 6) Why is it that only the Elite teams have back-up vehicles in a race? Why not the sub-vet or vet teams? maar miskien mis ek die bus hier.
  17. snaaks to hunter vir phonak gery het was dit nie 'n sa span. phonak gehoor apparaatjies word ook in sa verkoop. julle val te maklik vir wat die media julle voer. gaan kyk bietjie terug hoe julle ge-hoera het toe die barloworld aankondiging gemaak was.toe was die telling 3 suid afrikaners. of was dit 4. kannie onthou
  18. ek het dit nog nie gedoen
  19. will all who did this race already post some detail like, Why did you do it what year what you think about the experience Than we can decide if its overrated and not worth the money
  20. dit hannie overrated wees as almal moan en groan as hulle nie 'n uitnodigings gekry het nie. Waarom vra julle nie vir latrinus en groot lem hoekom hulle nou al omtrent almal gedoen het. hier is ook ander ouens op die hub wat al 2 en 3 gedoen het en self hulle is onsteld omdat hulle nie weer 'n entry gekry het. so ,hulle het dit al gedoen, dis op hulle cv ,maar hulle wil terug vir nog. hoekom dink jy hulle wil terug?
  21. latrinus: "my keel bly so seer" cw : "jy moet dit snuif,.. nie rook"
  22. ek dink hulle praat oor die vorige keer se drie nasies byeenkoms toe daar r7500 op die grond rond gele het.
  23. is julle 'n geregistreerde klub by csa? probeer my oortuig dat ek en my vriend by julle moet aansluit as lede. ons is bang om by die stad se klubs aan te sluit want daar is jy net 'n nommer op die lidmaatskap kaartjie. baie dankie julle.
  24. wie van julle was al op 'n blind date? hierdie plek voel soos wanneer jy by 'n partytjie instap en almal ken mekaar, behalwe,jy ken niemand. dit voel asof die hub se gees verdwyn het. hoekom? ek het altyd hier kom lees hoe die ouens mekaar getakel het, nou voel dit asof jy by die kerk instap op 'n sondag oggend. jy groep die mense langs jou op die bankie, maar jy praat net met die dominee.
  25. iets moes gebeur het, want ek mis baie outjies wat gereeld hier gepos het.ek het juis vroeer vanoggend so 'n tipe boodskap vir admin gepos by die comments kolom. dit sal my nie verbaas as hierdie membership getal groter lyk as wat dit werklik is.
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout