Hallo Groot Lem. Lekker om na jou dinge te luister. Laat my dink aan die goeie ou dae van Alen Van Heerden. Dit is basies dieselfde as met David George. David George was in my CSC/Marcello span gedurende die Giro. Wat maak jy as die ryer skouer bo almal is in die span? Jy moet hom net kan verstaan en aanvaar hoe ongelukkig hy is dat waneer hy die nodige hulp nodig het daar nie genoeg spanmaats is wat dit vir hom kan gee nie. Ek se nog steeds dat David een van die beste ryers is wat ons nog in die land gehad het en dit sluit Van Heerded, Ertjies Bezuidenhout, Robbie mc Intosh en Robbert Hunter in.