Jump to content

skollie

Members
  • Posts

    121
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by skollie

  1. Fantasties, da wen Skollie ook 'n ding. Nou moet ek net 'n Food Lovers Market vind. Dankie vir die prys FLM!!
  2. Hi, straatvark is amper seker hulle gaan eers by die jeeptrack verby tot op ouberg (dink daars n king of the mountain daar bo) weer terug en dan met die jeeptrack deur die nek. Dit behoort 'n tawwe maar lekker 80km te wees veral met "bobbejaan bult/afdraend" wat ook in is.Julle eindig weer met die 5km jeeptrack downhill tot in die Baden pad.
  3. Thanx all, think Ill give that DIY tools a practise run on the kids bikes.
  4. Hi, thinking of replacing the press fit BB and maybe some of the pivot bearings (Giant). What kind of tools (press/puller) do I need.
  5. thanx
  6. frame gemeet van middle van BB tot wa saal ingaan. (A in prent)
  7. Hi, Is op soek na iemand wat 'n 2012/2013 29er anthem small frame het. Op die website is die small frame n' 16inch (39cm) maar die "small" frame wat ek het meet 14.5 inch. As iemand wat so fiets het net vir my kan meet of die small frame n' 16inch is soos op die website en of dit 'n 14.5inch is. Dankie
  8. Dalk is my maag te groot?
  9. Wanneer is 'n fiets nou te klein vir jou. Eks 174cm lank been lengte 78cm so as ek reg verstaan moet ek 'n 17.5inch raam ry, maar sal ,n 16.5 nou te klein wees. Is daar meer aan as net "as hy reg voel ry hom"?
  10. Hi, ek het 'n Scott Spark 30 (2011) wat werk met die 27.5 wiele. Wil net hoor of iemand al die conversion gedoen het met die nuwe "shape" Spark. Al die conversions wat ek sien is met die ouer sparks gedoen?
  11. Ok sien nou ons kan nog, sal da ietsie ingooi!
  12. So ons kan nog bydra maak?
  13. Fantasties!!! Geniet hom!
  14. thanx, maybe i should test a litle bit on the side.
  15. Can you mix different brand (stans - oko) tyre sealant? Need to top up my sealant but got a different brand at the moment.
  16. Ok maybe vaseline is not such a good idea! Het nog paar potte oor van kinners toe hul babas was, moet se die fietse het 'n lekker reuk gehad as ek van daai scented potte raak gevat het!
  17. Wil nou nie jou fred hi jack nie, maar is daar enige rede hoekom mens nie gewone vaseline moet gebruik nie.
  18. Klink my hulle gaan probeer om die pad voor die 14de Des oop te maak, bietjie laat vir die DC. Daar is glo 'n ompad om die gat oor 'n damwal, maar die is glo te klein om verkeer te dra, dalk kan hulle die fietse daarlangs vat.
  19. Die beste pad sal wees Bonnievale toe, links in die dorp reguit by kaas winkel verby DRew toe, by Drew gaan jy reguit oor die DC roete pad op die grondpad wat tot in Swellendam loop. Van Ashton af kan jy reguit op die Swellendam pad ook kom Drew toe (gaan om dromme by Bonnievale afdraai) moet net nie by die Drew afdraai se dromme verby ry nie, die gat is daarna.
  20. Thanks guys!
  21. I need to know if I have a long cage or medium cage. The distance from center to center between the pulley wheels is 93mm. Can anybody help please?
  22. Thanx vir die reply So as die budget knyp is dit beter om vir beter calipers te gaan as vir beter levers? as ek julle reg verstaan?
  23. Het n paar gemengde disc brake sets gesien (bv. xtr lever met hygia calipers) Het toe net gewonder waar sit die "krag" van die rem - in die lever of in die caliper?
  24. Lyk na lekker weer ook die naweek!
  25. Gaan nog probeer trap tot Woensdag, Donderdag fietse was en pak en Vrydag ry.
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout