Jump to content

skollie

Members
  • Posts

    121
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by skollie

  1. sien die eerste weervoorspelling vir die TB Saterdag wys sonskyn 14C met n ligte wes noordweste wind in Willmore en amper diesefde vir Patensie
  2. Klink my so 35mm in Joubertina en so 12mm in Willlomore as ek reg gehoor het vlg RSG
  3. So daars nog 2 naweke oor, moet jy nog mielies gooi en die kilometers inpak, of moet jy al begin "minder" ry? Ons plan is om nog die naweek n lange te ry (140km) of is dit al te laat??
  4. het foto by gesit glo nie die kraak is op n te stressvolle punt nie. Maar dan aan die anderkant hoekom het hy dan daar gekraak???
  5. My Merida 96 het n kraak onder by die BB. Die frame is nie onder waarborg en is al reeds vervang. Het n search op die hub gedoen en sien dat dit nie aan te beveel is om hom te laat reg maak nie. Wil net hoor of iemand dit al gedoen het en waar (Wes Kaap) Sal graag die frame wil gebruik as oefen/speel fiets.
  6. sien inskrywings is toe! dit was vinnig? gelukkig nie weer uitgevang soos laas jaar
  7. skollie

    Attakwas 2012

    Ek het n sonbril opgetel op eerste downhill na waterpunt 2. PM details en ek pos hom vir jou.
  8. Thanx for all the replies/info
  9. Got some play on the top bearing/bush on my Merida 96. Where can I buy a bearing bush kit for the Merida? Online if possible. Thanks
  10. So we got stuck in suicide gorge for 5hours but we managed to finish in 20h34min! We arived at the gorge needless to say in the dark, what a site for sore eyes all the lights going down down down and on the other side up up up and away!!! Im acctualy looking for a foto of that if anyone did took one could you please mail it to me!!!???? johannes at ordinance dot co dot za
  11. Nice! Do you have any jammers???
  12. Heres a utube video of the scott tc shock
  13. thanx bloody agent but im actualy looking for a team entry! enjoy, hope we see you there
  14. OK!! eks met my broek op my kniee gevang!! Anybody got a entry that they dont want??
  15. Hi Movergp if youve got your shock serviced could you let me know where and what the cost was? mine also need a service? Thanx
  16. Its a scott genius mc
  17. Ok good so as a "lucky draw" rider im not gonna miss the lucky draw just cause im not on a "race geometry" bike?
  18. Thinking of buying a new bike, but some say the one is more a "race geometry" and the other one not. Could someone please tell me whats going to happen to my ride if i change to the other bike, parts are the same as im buying? just the frame? My Bike: New: Head angle: 71 69 Head tube length 110 133 Top tube 587 572 Seat angle 73.5 73.7 BB to top seatpost 450 460 Chainstay 426 428 Both are medium allthough the frame is a bit bigger. thanx
  19. Sien jou lig is op - jys seker dan al donker by die huis weg. Flippen mooi fotos Sampie!!
  20. 1 Scott 2 sintesi 3 giant 4 Special 5 Bianchi
  21. 58 views but still nothing.... no Bianchi owners out there???
  22. ??
  23. Hi Ek oorweeg om een te koop maar ken nie die frame nie kan iemand wat weet dalk se hoe vergelyk hy met die Anthem of spark?
  24. road or grondpad
  25. Het eenslag gehoor iemand kla oor die ouer Terralogic fork wat nie lekker wil sinkplaat ry nie, die 2 werk seker nie dieselfde nie net my 2c. Jy kan nie die fiets vir 'n toets vat ? Ek het 'n ou anthem met 'n rp2 op en kan nie dink dat die nuwes kan beter wees nie, ok wat jy nie ken nie sal jy nie mis nie!!
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout