Jump to content

Brakkies Sport Fotos

Members
  • Posts

    2787
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by Brakkies Sport Fotos

  1. .popeye2007-12-13 06:02:20
  2. .popeye2007-12-13 06:01:51
  3. toemaar Poisin, moetie met hom sukkel,Lilo sal sorg dat hy reg aangetrek is as hy by die races opdaag. Sy is hom se manager.
  4. .popeye2007-12-13 06:02:56
  5. flippid ORCA, Hansie daai volstruis van jou is darm updated met al die "who's who in the zoo" stories.popeye2007-12-13 04:54:05
  6. Ja, orca as hy ook beter gespel het sou ek dit die eerste keer ook kon optel.
  7. het netnou gebel, hy ry fiets iewers. Jy beter hom in die hande kry voor ek hom in die hande het.
  8. ja bel Kelly, sy het nog sulke wit harmony kit
  9. maruis, byv: 'n een kleur broek en eenkleur hemp geen logo's. Ek stel voor jy kry 'n spierwit broek en hemp. Maar jy gaan dit nog steeds moet KOOP !!!
  10. Kom ons som op: As jy volgende jaar in die ARGUS in 'n Racing Seeding groep wil ry (byv. Sub-Vets) en nog nie aan 'n klub behoort. Adjust jou Dec budget en vakansie uitgawes. Dit gaan jou R1000 x-tra kos.(uitgesluit entry fee) detail: CSA FULL LICENCE CLUB MEMBERSHIP FEES CLUB KIT
  11. jong daai electronic sytem is 'n rumour
  12. ok, maar nou moet ek eers by Jasper om sodat hy kan teken dat ek 'n klub lid is. wat 'n slep. ja, ek het hulle al phodies gegee.
  13. Ok, nou moet ek my FULL licence gaan kry, moet ek nog 2 foto's saamvat? Is det beter om na PPA te vat of deurry CSA toe?popeye2007-12-13 02:14:31
  14. FULL LICENCE --------------- Elites, SA Championships, Provincial Championships SA Classics: ARGUS, 94.7, AMASHOVA, OFM CLASSIC etc Seeded Racing Groups = SUB VETS, VETS, MASTERS, LADIES CYCLO LICENCE ---------------- PPA League's: SUB VETS, VETS, MASTERS, LADIES, Argus, 94.7,OFM etc: Groups A-Z, AA-ZZ .popeye2007-12-13 02:15:31
  15. agree orca, betaal daai xtra, maar jy sal in jou klub kit moet ry. so, as jy nie aan 'n klub behoort, sal jy moet aansluit: +-R200 lidmaatskapsgelde, +- R450 klubkit extra. Daarom seker dat ouens by cyclo lisensie wil bly en nog steeds geseed wil RACE in VA, VB Masters racing groepe etc. Maar dis duidelik dat CSA hulle reel meer duidelikker moet stel en die minimum requirement t.o.v lisensie, spesifiek moet noem wat benodig word in die Argus , 94.7 ens. popeye2007-12-13 02:00:59
  16. Maruis, ek DINK dat as jy 'n cyclo license nou uitgeneem het vir 2008, en jy ingeskryf het in die Argus om in die VA Bunch geseed te word en hulle raak vol nonsens as jy jou cyclo licence wil gebruik, jy R30 kan betaal vir 'n Dag lisensie? Poisin, is dit 'n "loophole" ?popeye2007-12-13 01:49:52
  17. Ok, I can see why willehond is unsure, they did not mention "OUR CLASSICS" like Argus, 94.7, Shova etc BUT" "Events run under UCI regulation " quote: New CSA Licence Regulations for 2008! CSA have announced that it will commence rolling-out its new licence system. 1st January 2008 the new system will become compulsory, nationwide. 1. The CSA Full Racing Licence : Events run under UCI regulation such as SA Champs, Provincial Champs and Stage races (and the like will, as usual), require an Elite (full racing license) Licence. This is a Full Racing Licence for all categories ie Elites men and woman, Under 16's, Juniors, Under 23's and Vets For all other events, entrants who do not have an Full Racing License (Elite Licence) will require to have either a: Cyclo-Sport Licence or the new CSA Recreational Licence.
  18. willehond, jys leelik met my. Luister na poisin. Wil jy ook nou soos grootlem en sy vriend Naas V raak. hulle laaik ookie rules (ok, naas het al gechange) Trust me, broer, ek sal mos nou nie kom stront verkoop aaan jou.
  19. Ouens, word wakker, DIS DIE 2008 REELS. Die afgelope Burger was nog 2007. Is julle BLOND?
  20. Maruis, hou op om die mense te confuse. Is daai papiere wat jy ingevul het in engels? dan seker hoekom jy so confuse is. As jy doe PPA se leugue races doen, het jy net die CYCLO nodig. ENIGIETS GROTER (Provincials, nationals, die classics)as die league's en jy het 'n FULL LICENCE nodig. AS JY IN DIE RACING "ELITE", "VA", "VB","M", "LADIES" geseed wil wees. As jy die classics in A-Z wil ry het jy dit nie nodig.popeye2007-12-13 01:01:32
  21. Poisin, dankie jy is te dierbaar vir woorde.
  22. Ok, so verstaan ek hierdie As jy provincials wil ry, of as jy (byv) in die Argus,94.7,Shova,OFM etc..: "VA" of "VB" of "Masters" seeding groepe wil geseed word of wil ry, MOET jy 'n FULL licence he en nie 'n CYCLO. dws. jy moet dan aan 'n klub behoort, jou klubklere sal op die licence verskyn en jy sal daardie races in klub klere moet ry. Is dit korrek ?
  23. it was in last weeks huisgenoot.
  24. training for epic? than you are spot on. you have to train to be able to train the next day again.
  25. I'm not a specialist. Every second in your training count. Don't do the "catch-up" thing. The training out of your set zonne's wasn't a waste. How many times do you go out on a ride and then after a hour dont feel to do that "hard" zonne training, so you slack off and just ride it to enjoy. Thats why we train and ride our bikes. we are not pro's. but never ever train more to "catch up", rather see it as a easy ride. popeye2007-12-12 04:16:47
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout