Jump to content

Brakkies Sport Fotos

Members
  • Posts

    2787
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by Brakkies Sport Fotos

  1. baie mooi wiele, maar ek is nie 'n fan van daai geel oordoennery Dink julle nie 'n meer suttle silver/greyish look sou pas?
  2. Lem kan my koeksisters by hom in die yskas hou dan kry ek dit by die DC
  3. Fatty collect nie yersey's, he's looking for shoes.
  4. man, soos hulle se.."off the record" as jy hier praat. daar is dit net ek en hulle en my licence:-) is daar tee en koekies by jou roadshows? as daar nie is, kom ons nie gesig wys
  5. Carinis: Kan daai myrace mannetjies nie 'n "contact us" link opsit?
  6. williehond, ek 'n week of wat terug al op myrace ingeskryf en intussen het ek met Carinus en 2 ouens van myrace mails gewissel oor voorstelle en "issues" Ek het hulle e-mail en ons gesels. Hulle weet prsesies waar elkeen se "status" is. Ek gaan nie hul mails hier publish, netnou raak hulle de moer in vir my. popeye2008-01-11 00:17:52
  7. derailer hanger (about R80), chain link (R15),chain tool, multitool, small ducktape, x-tra set of brakepads, BOM/Cannisters popeye2008-01-10 06:19:09
  8. Hello Rasta. waar is my e-mails en confirmation of payment. eks mos 'n "beta" man :-) popeye2008-01-10 03:44:14
  9. Cooke and Pallizoti, must be favourites.
  10. Soos ek verstaan is jou 2007 licence nog geldig tot einde Jan 2008
  11. hello noembus
  12. nnnnnnnnnnnnnnnnnnnneeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeee spaar ons nog a csa licence vraag. Hoekom moet ons so gestraf word?
  13. as jy vanaand huistoe ry, stop vir 'n slag by die robot ...Daai middelste lig is groen.
  14. komaan, hou jou in. my mond is toe.
  15. ok, pasop vir die GROEN SPAN , willehond. my mond is toe soos 'n klei os se gat - zippppppppppppopeye2008-01-09 07:56:24
  16. Lilo, nou is jy in moeilikheid, jy het tjoppies se "open" geheim nou uit geblaker. Pas daai blou en pienk kit sy hearstyle? Wir de hel is die Rooi Akkedis? (C_50 op sy colnago?... maybe nie, so lang ou is meer 'n Rooi Likkewaan))
  17. looks like someone mix the cannondale and bianchi paint projects plans arround. Suddenly you get red bianchi's and green C'Dales.
  18. minty, nie bedonnerd, net plain stupid.
  19. Please only sell my epic partner stuff that going to last the Epic. I'm not going to sukkul with him on a hypermark special.
  20. I like 5 and 6 Go gooi that in more colors. like silver, nice baby/powder blue or very bright "kona" orange
  21. Hutchinson UST Phyton Lights xc
  22. Welcome Minty. Got that same frame cable scratch problem on my previous TRANCE and (just after 5 months) DRAGONS told me to take a hike. I sold the trance. popeye2008-01-09 03:31:43
  23. Ok, Buff Brakkies, ommie berg 4 passes = 170km met about 1800m klim = 6h30 se mtb ry As jy Groenland insit, kan jy sekerlik nog 30km bylas = + nog 1500m klim = nog 3 ure xtra. Bang genoeg?
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout