Jump to content

Cherry

Members
  • Posts

    103
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by Cherry

  1. Dis Baie goed....
  2. Wys jou net...vrouens...vol stories! Moet se....Altie my ou skapie is n uitsondering op die reel!!
  3. wil julle nog kuota's sien wat ek ry...ek dink hulle is kwaai!! Road Bike http://www.bellatisport.com/shop/images/products//123.jpg en TT bike http://www.pezcyclingnews.com/photos/charles/tech/kaliburside2.jpg
  4. Kom nou my SKAPIE....kom ons tel nou weer mooi....een...twee...drie.....
  5. Mampara....sies vir jou man...ek dog ek het n kwaai bike????
  6. Jip with pleasure....she is very good... Karen Paquay 082 820 4998
  7. ...nee hy het nie sulke wille wiele nie....dis maar net vir show op die site waar ek die Pick gekry het!
  8. Jissie Altie my skapie.... kalmeer....tel tot 10.....nee sorrie......1000.... Grap net!!!!!!
  9. Hier is hy nou...Hubbie sin..... http://www.bellatisport.com/shop/images/products//649.jpg En myne..... http://www.bellatisport.com/shop/images/products//648.jpg
  10. ag...blerrie hellllll......sien julle ook die cool Piek????
  11. Ja....jissie dis n mooi ding kyk net.. < code=http://download.macromedia.com/pub/shockwave/cabs/flash/swflash.cab#version=6,0,29,0 height=600 width=800 id=clsid:D27CDB6E-AE6D-11cf-96B8-444553540000>< NAME="_cx" VALUE="21167">< NAME="_cy" VALUE="15875">< NAME="FlashVars" VALUE="">< NAME="Movie" VALUE="international.swf">< NAME="" VALUE="international.swf">< NAME="WMode" VALUE="">< NAME="Play" VALUE="0">< NAME="Loop" VALUE="-1">< NAME="Quality" VALUE="High">< NAME="SAlign" VALUE="">< NAME="Menu" VALUE="-1">< NAME="" VALUE="">< NAME="AllowAccess" VALUE="">< NAME="Scale" VALUE="ShowAll">< NAME="DeviceFont" VALUE="0">< NAME="Movie" VALUE="0">< NAME="" VALUE="">< NAME="SWRemote" VALUE="">< NAME="Movie" VALUE="">< NAME="SeamlessTabbing" VALUE="1">< NAME="Pro" VALUE="0">< NAME="ProAddress" VALUE="">< NAME="Pro" VALUE="0">< NAME="AllowNetworking" VALUE="all"> < ="international.swf" quality="high" pluginspage="http://www.macromedia.com/go/getflashp" ="application/x-shockwave-flash" width="800" height="600">>>
  12. Dit klink na n plant en vet pret...ek gaan net vir die sports!!!
  13. My Boyfriend ry saam...Theo de Witt....hy het darem die Epic die jaar klaar gery...darem baie beter as ek!!
  14. Ag dankie Amoryn...geweet julle gaan vir my lag....ek het nog nie eers begin nie!!
  15. Ag nee wat Amoryntjie...ek dink die rolle gaan so bietjie anders wees...ek dink ek gaan my eie gat so paar keer skop en sien ook!!!
  16. Ek fight nie... kry net skaam! Ons almal is skuldig.!!!
  17. Hey...my soort is darem nie so wild nie!! I think its going to be an absoluut blast!!!
  18. Weet jy Engela...Chrissie hou daarvan om k@k te stook net soos n klomp ander mense. Proline se.."enige iemand kan wen solank dit nie Harmony is nie...Harmony se enige iemand solank dit nie Proline is nie...Anke se sy is happy dat Yolandie wen en nie die teams nie....daar word vir my gese ...ons is nie die reigning champ nie so hoekom moet ons jou help chase, ons het niks om te verloor nie........!!!!!! Bottom line is... ek is te embarrased om oor die 94.7 te praat, dit is absoluut n disgrace!!! Die teams, onderandere Proline, kla altyd dat hulle nie genoeg TV coverage kry by races nie vir hulle sponsors nie...kyk wat gebeur nou kamptig is hulle moeg om die racing te maak! In my boek maak die individuals die racing, onerandere, Cherese, Irene, Yolandie, Anke, die teams maak dit negatief....en bla bla bla!!!! Ag...genoeg van die 94.7 en die hele jaar ...ek gaan die Sabie Experience ry en bietjie by die mountainbikers leer hoe om fun op n bike te he!! PS...vir die ouens wat so baie te se het oor ladies racing is julle tye darem maar stadig in vergelyking met ons sin!!
  19. Hey hey, julle mountainbikers!!!! EK dink ek is die meeste excited as julle almal!!! Dit is my eerste mountain bike race en ek moet erken ek is excited en bang op die selfde tyd. Wat laast minute training aanbetref , stel ek voor van n roadie point of view....just make sure that you ride on your mtb at least 6 time a week between 1-3 hrs. Consistency is your best bet if you havent done your base by now! Ek hoop net julle lag nie te veel vir my nie want ek dink ek suck nogals op die technical parts!!!
  20. 2006/11/19Pick 'n Pay 94.7 Cycle Challenge 94.702:53:43 1175/1839512/32985/718% 5/562005/11/20Pick 'n Pay 94.7 Cycle Challenge 94.702:46:14 1430/189486/36323/774% 1/512004/11/21Pick 'n Pay 94.7 Cycle Challenge 94.702:40:27 666/180517/33516/701% 3/392003/11/16Pick 'n Pay 94.7 Cycle Challenge 94.702:47:26 1003/1631910/29664/391% 4/452002/11/17Pick 'n Pay 94.7 Cycle Challenge 94.702:39:30 727/1578616/2795% 3/592001/11/18Pick 'n Pay 94.7 Cycle Challenge 94.702:52:38 27/24912/542000/11/19Pick 'n Pay 94.7 Cycle Challenge 94.703:00:31 448/106611/45
  21. Haha...ek dink Lynette sou nog steeds gewen het!! Sy was Blerrie vinnig.... Ag OK julle oor sensitiewe lesers....maar net gewonder?
  22. Luister..... Is dit net ek of het almal hierrrie Blerrrrie maagaandoening (Stomack flue)! Ek het dit saterag opgetel en sondag 2 uur in die oggend begin hol vir die badkamer.... Toe ek wakker word voor die race het ek gedink "OOOOoooo vader tog", ek weet nie hoe ek hierdie race(OFM) gaan ry vandag nie??? Cherry2006-11-06 09:05:22
  23. Dankie julle!!!!!!
  24. http://www.spiuk.com/Productos/Producto241-172.jpg What about SPIUK....probably a bit late now but very nice anyway!!! http://www.spiuk.com/productos/galerias/foto241-0.jpg http://www.spiuk.com/Productos/Producto241-123.jpg
  25. Happy Happy!!!!!!! Hoop jy koop darem vir jou fiets ook n persent!!!
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout