Jump to content

nellie

Members
  • Posts

    1937
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by nellie

  1. Sorry guys...cellphone was a bit messed up after it got some of Sunday's water - only got it to work again now... this is what Daschbosch is supposed to look like on a perfect day...
  2. Beaut bike!!! I love the shape!
  3. Is that on now? (not as in on this second) but afternoons now? Caught some of it yesterday then - quite good racing!!
  4. Argus?
  5. Gets my vote too. You can contact Jellytot too for more info as to where he is etc.
  6. hahaha - janee...jy ry mos net so vinnig soos die ou voor jou okay - ek sal ophou...<?:namespace prefix = o ns = "urn:schemas-microsoft-com:office:office" /><?:NAMESPACE PREFIX = O />
  7. Kom nou mense...hoe is dit dat 'n bietjie water julle van julle fietse af hou???
  8. @ Popeye!! Ja...Worcester sal nog bykom ons het nog net wit kolle hier rond - die strepe sal oor so 10jaar aangebring word Poison - jy hoef regtig nie te stress nie - daai sal lankal droog wees as julle daar moet oor! Regtig mense - hierdie grondpad is NIKS!!! Ek het die hele 1.8km met net my linkerhand op die handlebar gery en ek het dit heel lekker oor die hele stuk gemaak, so ek is doodseker julle sal dit piekfyn met twee hande (sonder 'n kamera in die een hand en jou o? op die kameraskerm) op die bars oormaak!nellie2007-10-09 08:20:15
  9. en net sommer nog so paartjies om julle lus te maak vir Worcester (en ingeval julle vinnige outjies die mooi dele langs die pad mis)
  10. Hey Marius...gaan ons saam in besigheid ingaan? En moet nie van my lieflike assistent Lilo virgeet nie' date=' nee wat, PPA gaan met niks weg kom tussen ons 3 nie en ons het vir Hagar om ons West Coast races te cover![/quote'] Jaja!! Lilo ook natuurlik!! oh yes! here comes lekker trouble...
  11. Marius...dis jou gelukkige dag - ek het selfs daarvan foto's... Net na die grondpad is daar 'n mini-bultjie, en dan kry jy di? afdraand watch net vir die regterkant van die pad hier (nie dat julle daar mag ry nie maar anyway - ek waarsku net) daar is nogal dik los gruis partykeer. lekker afdraand uitsig nog af... daai berge en koppies is Nekkies... nogsteeds af
  12. Hey Marius...gaan ons saam in besigheid ingaan?
  13. .... of af donner!! Now come...why are we so pesimistic hmmm??? Do you want to talk about it?
  14. Hierdie bordjie merk die +/- 150m om te gaan grondpad eindig net verby daardie huis op die regterkant dis in sig amper daar en daar!!!
  15. Bietjie rowwer gedeelte aan die regterkant - maar ook nogsteeds nie baie erg nie plus dis op 'n opdraand, so behoort nie 'n probleem te wees nie
  16. laaste optetjie voor die teerpad
  17. haha - nee jong - dit het my gister 'n 2uur trippie in die koue gevat. Maar serious - ek kan regtig nie sien dat daar enige punctures behoort te wees nie AuctionLamb - told you...
  18. okay...so as julle oor die bult, by die afdraand af is daar 'n dippie - en dit lyk op die oomblik so daar... ek persoonlik dink hier is die regterkant van die pad beter om op te ry behoort teen Saterdag al droog te wees, maar daar sal dan seker nog 'n paar riffies wees ............cue...Marius, Colonel en kie - julle kan nou begin kla
  19. voor jou, agter jou, links en regs - hier in Worcester is ons omring deur berge
  20. going down again
  21. sjoe maar dis v?r waars die pad? ek sien da net bossies Bossies...gmmmf...dis FYNbos meneer - en daar's wingerde ook! Het PPA julle dan nie ingelig van die bundu-bashing ook nie?? Julle moet deur die bosse ou maat!
  22. Okay...vir julle die klomp wiel-suigers...wat net die ou voor julle gaan sien...hier's hoe dit langs die pad ook lyk Nuyvallei... die berge daar doeeer anderkant - dis waar julle begin en weer moet eindig... plase
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout