Jump to content

nellie

Members
  • Posts

    1937
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by nellie

  1. Hectic mdk!!! That has to be flippen scary
  2. Chilli...ek het di? ou storietjie al 'n paar keer op die hub vertel, maar here goes.... As jy sleg voel, en jou lyf nog nie lekker is nie MOET jy rus. Ek was twee jaar terug te hardeg@t om op te hou toe ek gevoel het soos hy nou voel en aanhou oefen soos gewoonlik. Opge?indig met dubbele longontsteking. Het vir 'n volle vier dae nie eers krag gehad om my kop op te tel van die kussing af nie, kon glad nie loop of opstaan nie, kon nie eet nie en was so siek dit het gevoel of ek wil doodgaan. NOT funny...en toe daarna was ek vir 3weke nie eers naby my fiets toegelaat nie. Na daai keer het ek my les geleer. Het 'n paar keer di? jaar weer siekerig begin voel en toe net heeltemal afgeskaal en gerus. As jy regtig dan iets wil doen is ligte gymwerk nogal lekker. As ek dit doen is ek gewoonlik binne 'n week weer heeltemal reg - en voel soms selfs beter as voordat ek siek begin voel het. Ek dink jou liggaam het soms eintlik die gedwonge rus nodig. Anders gaan jy net siek bly. Sterkte girl! Hoop jy voel BAIE gou beter.xxx
  3. hahaha! Sleepless nights huh? Shame...Niks wat 'n paar slaap pilletjies nie kan uitsort nie O...en ek steel gewoonlik die komberse hoor? So jy beter lekker dik, warm pajama'tjies aantrek bed toe!
  4. ...hoe gaan daai storie van wolf skaapwagter maak???...
  5. Ek sal s? jy moet hom ondersteun so ver moontlik sodat hy heel belangrikste dit kan geniet! Kom ons wees realisties...daar is baie min mense wat regtig 'n lewe kan maak uit fietsry, so 'n "back-up plan" moet maar in plek wees as die fiets-ding nie uitwerk nie. To get some kind of an education should be you and your son's first priorite IMO. Al is dit net 'n basiese kurses - by 'n universiteit soos Stellenbosch is daar altyd 'n lekker klomp fietsryers wat goed kompeteer in die plaaslike liga wedrenne, so dit behoort ideaal te wees as hy by so plek kan aansluit. my 2c
  6. MEYER1...that's quite a general question. Do you race or just ride for fun? If you only race and try to make a living out of it (which would probably be only about 0.05% of the cyclists in our country, then there has been a lot of arguments on the Hub stating that it is not worth it. However if you are just the normal guy/girl doing funrides and pushing your limits a bit there - my personal view is that you never have to stop! I absolutely adore my sport and can not for one day imagine my life without it. I'll always find a way to ride whether it's on the road or in the bushes...no question of stopping and i will never be able to sell my bikes.
  7. *Rubbing eyes in disbelief* *Looking again* i sooo must be dreaming.... *cough/choke* ....I thought it was dying Colonel????????? Now even you are using our lekker language!
  8. Nah...are you going to join us on the rides? Coz then i can put my time to better use by cycling while i give you some English lessons.
  9. the Sunday and Monday rides are sounding very tempting...hmmmm...time to get into the family's good books so i can go bum at their places for a day or two...haha!
  10. Hey CVANC...that you??? Man...almost didn't recognise you with that alien helmet! Luckily the socks gave away your game!
  11. Whoohoo!!! Muds...is daai kleure exclusively by Cyclopede? Nice man - vrek, maar jy's nogal 'n kreatiewe mannetjie as jy die dag lus is Hou solank so enetjie daar vir my, toe - sal dit kom optel as ek daar kom studeer. Thanks man, jy's 'n ster! Maar luister...moet net nie vir CVANC wys nie - hy gaan dan my vurk kom steel en vir jou vra of jy die kolletjies rooi kan maak.
  12. Daai Felt lyk flippen mooi! Die Orbea kort net 'n bietjie kleur - sulke Orbeas moenie plein swart/carbon wees nie! Maar goeie hel...wat vir 'n ding staan daar agter die Orbea?
  13. Fanboy...watch your tongue! Daai's M-Y-N-E!!! Kapish! Minty - oooo griet - nie hierdie girl nie - ek is baie baie lief vir my fietse!!! Muds - hoe kom jy by daardie som uit??? Niks kan vergelyk met 'n Orbea nie!
  14. Para.... jy's die beste!!! Check mense...dis mos nou hoe 'n fiets moet lyk!!! World shamp kleure en als - schaweeeeeeeeet!!!!
  15. haha julle ouens! Nee man...julle behoort te weet ons girls worry nie regtig oor hierdie topics van julle nie. Ek dink nogsteeds daai 'Pantani's Eye Candy" (of wat dit okal genoem was) was een van die entertainingste threads ooit! Het my siek gelag vir julle comments! En Pops...genade nee...Aardrykskunde is die eerste vak wat ek gelos het!
  16. Agh hell...don't they just want to go steal some Campag bolts and screws too? But that Dura Ace will not be there for long - rubs off in the first few months - jayyyy...maybe i should get some of those anyway...hmmmm...second thought' date=' nah! nah...sal dit vir shimano gee - nie veel van 'n carbon fan oor die algemeen nie, maar ek hou nogal van die blokkies Nice een Ewep! en @ Holy shot!
  17. sooo stunning! hmmm...okay - anyone want to play "name the rider?";-)
  18. Nooooooooo!!!!!! Awww MichH - gonna miss you girl!! All the best and give us a shout whenever you can okay? All the best!
  19. Geen probleme daarmee nie - always feel free to share!
  20. btw Mints - flippen schweet foto's!!!
  21. Dit beter lekker chocolates wees hoor! Niks van daardie plastiek Vrystaat goed nie! ...ek eet net Swiss en Belgiese choc! Begin solank rondbel vir plekke wat dit het Ek het belgium chocolate body paint.... ROFLOL! Wow, jy's nie sommer so nie!! Wat's die expiary date op die botteltjie?
  22. okidoke Pops - sal daai onthou vir so April 2009;-) (het uitgewerk op gemiddeld dat jy so on average 72 posts 'n maand het wat gelykstaande is aan 19 maande se posts tot by 4000.
  23. Spinneman - pasop jong, ons altwee skop nog jou g@t tot by 5000 hoor! Muds....kom ons BREEEEEEEEK hom! "For you my dear....it could be" *Puss in Boots* bwahahaha!!!!! Ah...okay RodTi...but on the slow side today...had flippen little sleep the last few nights! So not very quick to catch on.
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout