Jump to content

nellie

Members
  • Posts

    1937
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by nellie

  1. Mens kom dit nie so erg agter nie, maar die grootste deel van die grondpad is eintlik maar 'n geleidelike opdraand / drag. ...maar soos julle kan sien... ...niks om regtig oor te bekommer nie... nellie2007-10-09 06:40:12
  2. Bietjie spore a.g.v die nattegeid, maar ek het geen probleem gehad daaroor nie - baie lekker gery Klein bietjie los grond - komaan - strees nou toe!
  3. okay julle, moet hardloop - sal vanmiddag weer post
  4. check - jy kan selfs af kyk My STI wat vir die grondpad loer... smooooooooooth die grootste deel van die grondpad is 'n geleidelike klim... as jy regs kyk... 'n natterige gedeelte, maar dis ook nie te sleg nie - daai riffies is seker maar 2cm hoog - as jy daarvoor bang is bly net links glad hier's 'n bietjie van 'n sloot in die pad - so (ek skat) 700-800m van die einde af - bly maar links as jy hier verby gaan - sal jou seker nie van jou fiets afgooi nie, maar dis net makliker op die gladde dele close-ups nog nader...
  5. Die pad is lekker glad - amper beter as party teerpaaie - nie eers te veel skerp/groot klippe wat rondl? nie
  6. Grondpad begin daar doeeeeer anderkant... Amper daar in sig... 2cm op die grondpad op en dit lyk goed (moenie te veel stress nie - daardie nat kolletjie behoort teen Saterdag al droog te wees en die las tussen die grond- en teerpad lyk baie baie goed
  7. Dis Worcester - anything's possible
  8. hahaha julle narre - jammer - was nog oppad om die res te post toe my boetie my van die rekenaar wegjaag. Stay tuned, hulle sal so stuk-stuk gepost word
  9. Okay...julle sal hierdie sien net nadat julle deur so laagwaterbruggie is - dis net so voor die grondpad begin van 'n korterige klimmetjie op die klim om die draai en dan is jy amper bo
  10. hahaha - hey...but we were all still in good spirits after our ride. No harm done:)
  11. Ditto here TooHot!!!! ....i never do that, but i was so tired today, and with the 190km cancelled i was home alone most of the day, so i checked what's on TV (also something i never do!!) and almost instantly fell asleep with a nice warm blanket over me. Only woke up when my siblings came in with one heck of a noise - that was about 7o'clock i guess.
  12. I'll try to take some photos of the mountains tomorrow - bet they'll be completely covered. Skye - that's insane!!! Maybe it's a side effect of hypothermia to lose brain function??? But was anyone as surprised as i was to come in there and see SO MANY PEOPLE??? Thumbs up to you all!
  13. Agreed - i was looking forward to the 190km as much as everyone else. But got to the start and all my team mates (about 10 of them) said that they're not going to be crazy enough to do it in these conditions, so i thought, okay...i was determined to ride, but grrrr...gonna be a long hard way without friends. And taking the risks, stops, weather etc. involved into account...Karen made the right decision - thumbs up to her! PPA can't control the weather guys - and seriously...how many people would actually have made it today had she decided to go through with it???????? Not many hey?
  14. Ja, they kan like to be speekieng very funny dere. Nice people though, just a bit on the weird side
  15. Na....it's Vrystaats...learnt it from a certain ex-Bloem hubber
  16. Do you prefer "N.I.C.E"??? Okay okay...maybe i spelt it wrongly...should have been schaweeeeeeeeeeeeeeeet!
  17. Brilliant photos and really sweet looking bike!!
  18. I have a sneaky suspicion that it might be Skye...not 100% sure though - so don't take my word for it.
  19. go ahead.... Ek dink "kolonel" gaan my favourite hub-karakter wees....
  20. OH YES!!! ja...doen dit toe???
  21. Dis presies wat ek ook gewonder het!!! Okay...wie het nog hulle name verander? ...Daar is 'n hele paar mense wat baie lanklaas gepost het...
  22. Ja - i realised...shame! must be hard;-)
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout