Jump to content

noembus

Members
  • Posts

    104
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by noembus

  1. hallo maaitjie, jammer ek was nie daar nie, as ek daar was wou ek ook gery het
  2. Michael ur beautie, enigste Uj ou daar en hy ry die rook uit almal uit hehe
  3. but i would ride one also
  4. I liked Lance,and he did raise cycling standard and do not think Trek is expensive because he rode one, I just think Trek is expensive overall, and their are just as good bikes out for alot less, and they look better, who does not care about looks?? I do, but
  5. noembus

    Hanco

    Maar ek kry fiets goed by Hanco ook as iemand belang stel teen redelike pryse
  6. Sozi Sonic, did not even know you left, Phen as jy nie gaan omgee as ek jou wheel suck nie sal ek ook gaan ry Maties klink of hulle gaan gat skop
  7. Sorry Matie, I did reply Phen on that one, dont think he saw it, so i started a new one. Phen dis Michael Pepper wat gaan ry, En jip, ons Uj fietsry geld gaan net vir SASSUS, soos laat weet jou TCS maatjies as jy met hulle chat asb
  8. Niemand
  9. noembus

    Hanco

    mmmm
  10. Hey almal, nou dat dit op gekom het, ek het uit gevind oor UJ se span wat gaan ry en daar is net 3 en een is Michael S, di ander twee ken ek nie, ons is opsoek na nog 5 ryers as iemand van UJ belang stel laat weet my asb. Sonic en No one knows come join us, a week in Cape Town for free........ Come on TCS help UJ out!!!
  11. noembus

    Hanco

    BESPREEK NOU AL: BIKE SET-UPS @R 300 GEDOEN DEUR:HANCO KACHELHOFFER OF RICHARD BAXTER BESPREEK BY:0741307440(CYCLEFIT)
  12. Or Andy Schleck
  13. John Lee ....... go Barloworld ...... !!!
  14. kan mens met koffie in jou bottels ry
  15. Kan nie glo julle kla oor sulke nonsense mense, daar is mense daar buite wat dood gaan wat nie kos het nie en wat lewe op drugs en julle gaan aan dat julle nie van mense se nick names hou wat hulle gebruik nie, sjoe
  16. jip. cyclelab suck, shhhhhh
  17. noembus

    Rubert

    Thanks Christie, hope you have a great day
  18. noembus

    Rubert

    jammer ja rupert
  19. noembus

    Rubert

    weet iemand dalk wat het van Rubert Rheeder geword, hy ry seker oorsee erens
  20. noembus

    Harmony

    nbsport@lantic.net
  21. noembus

    Harmony

    mmmmm
  22. noembus

    Harmony

    dankie
  23. noembus

    Harmony

    weet iemand dalk wat Harmony club se mail adres is, die ou wat daar werk is 'n Renier, dankie
  24. Ek bly 2km van die werk af, ek wil net nie in die aand laat huis toe ry in die reen nie, maar soos Spinnekop se, nuwe wile nuwe wile, snap daar was 'n artikel in erens waar hulle gese het stort maak nie saak nie jou fietsry klere hou iets sos 75% van die sweet agter, so as jy mooi aantrek gaan jou baas eers nie weet jy het werk toe getrap nie, hehe scary thought maar wys
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout