Jump to content

Recommended Posts

Posted

my virskooning, well, die naweek was lank in die Hell, so my Haromny kit was in die was en my Warthogs top was ook in die was, die Metropolitan top gaan nie by my bike nie, my team last minute top van twee jaar terug het te veel geel in en die Medisceme top wat lilo gewen het is te kort, ek ry nie meer vir BikeMax nie so hy was ook uit, ek't n Marcello top gehad maar sy moutjies is af en dit was nie warm genoeg vir hom nie, is jy nou happy, hu?!LOL

  • Replies 36
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

Oo, en ek kon meer windgat gewees he tom my Swiss sokkies aan te trek maar ek is nie, so ek't my Falke sokkies met die 2 gatjies aan getrek om my af aarde toe te bringLOL

Posted

Geez, en ek word wakker en vra: Rooi of Oranje,  dan is my keuses op!!! (OK, ek lieg daar is nog 'n trop Engen kit vannie DC, ma dis bietjie op)

 

Lyk my jy het al vir alles en almal gery!  Lyk ook vir my nellie het die raar kans gemis om die top in lewende lywe te sien.  Moet se: lyk na goeie materiaal en dis rooi en swart so dit pas teoreties by daai bling Specialized bike...

 

Vir wie gaan jy volgende jaar liga ry?  Weer Harmony?
Posted

ja, dit is goeie material, werk baie goed op warm dae as ek baie sweet. Ek sal nog Mtb races doen in Harmony Kit maar ek sal vir n ander span ry volgende seisoen, ons sal seker die Summer Laegue wen..Thumbs%20Up

Posted

Wie, wie, wie???!! Komaan, spill the beans?!  Gaan jy in pienk ry (nee, jy het gese liga WEN!), so ry jy baayatch vir Pinnacle Point, Maverick of Durbell Vets?  KOMAAN VERTEL!

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout