Jump to content

Recommended Posts

Posted

Oorweeg dit om n ouer Epic (2004) te koop. Weet die Brain sit die shock "aan" met groot stampe, maar wat gaan hy maak met 'n sinkplaat pad?

Posted

Brain werk met 'n valve wat op en af beweeg in die silinder. Indien hy dus 'n stamp kry, beweeg die valve op en aktiveer die suspension.

Dus behoort die fiets soos vol suspension te ry op die sinkplaat. Tensy jy hom heeltemal uitlock.

 

Hoe lekker skryf ek nou my tale deurmekaar.

Posted

Dankie Charltjie, werk die ouer brains net so goed soos die nuwes?. OK seker nie?! om myself te antwoord! maar eksal dam nie deur my eie h@l skut soos met my hardtail op hierdie treurige sinkplaat paaie hier om die dorp?

Posted

Het eenslag gehoor iemand kla oor die ouer Terralogic fork wat nie lekker wil sinkplaat ry nie, die 2 werk seker nie dieselfde nie net my 2c. Jy kan nie die fiets vir 'n toets vat ? Ek het 'n ou anthem met 'n rp2 op en kan nie dink dat die nuwes kan beter wees nie, ok wat jy nie ken nie sal jy nie mis nie!!

Posted

I ride both a 2005 Epic (Fox with brain) as well as a 2008 Epic (Specialized with brain). I would say that the older one's 'transition' from lockout is a bit slower and not as smooth but having said that I still train a lot with it and love that bike ;)

Posted

Skollie, sal graag fiets wil toets op sinkplaat maar ek kry die fiets in die stad so sal maar die sypaadjies op en af ry.

 

BigBen, so what you say is that the first few bumps of the sinkplaat i will feel there after as smooth as any of the other full suspensions!?

Posted

Lollos. Hang af van die kondisie van die fiets en shocks.

Die brain is gekoppel aan die agter shock, en het ook verskillende stellings. Jy kan hom stel dat hy heeltyd soos full suspension werk, of die brain ten volle aktiveer.

 

Was blykbaar probleme met die specialized stelsel, daarom is hulle terug na Fox, maar as die fiets nou nog reg loop, is daar of nie 'n probleem nie, of dit is al herstel.

 

Stel ook voor dat die fiets vir 'n toest vat, of iemand vra wat weet.

Posted

Ek het n 2004 SPECIALIZED Epic met n brein en hy is sommer baie slim. Slimmer as my 2010 Zula met Fox RP23 dus vir seker.

 

Werk baie goed op die sinkplaat paie.

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout