Jump to content

Recommended Posts

Posted

I got my wife a new Mountainbike all is good and well. I bought all the neccesary add ons. Got home and wanted to put slime in the wheels and discovered she it has presta valves. The valve cannot be removed and therfore I cannot get slime in. Surely there must be a way to do this. Any help would be appreciated.

Posted

merida, do this.

 

 

 

Kty 'n spuitnaal pompie. trek die juice in en hou byderhand.

 

Draai daai knoppie heeltemal uit.

 

hou twee vingers aan die onderkant van die tube en laat die valve terug val binnekant toe

 

jy sal dit dan vashou, (so deur die tube se wand) in die binne kant.

 

 

 

trek daai gedeelte bietjie weg sodat daar spasie is vir die juuce om deur te spuit.

 

laat jou vrou die hard inspuit.

 

vryf dit verby na die onderkant en laat sy weer juice opsuig en spuit.

 

 

 

as jy genoeg juice in het, pomp die tube so effens en laat die wind van binne daai valve weer uitdruk deur die valve se buis.

 

 

 

hy sal nou buite wees. draai die knoppie terug en vat en tang en tapper die bokant dat die ronde dingetjie bie weer heeltemal uitskrief

 

 

 

(ek het met 'n nael vyltjie daai boonste "overlap" gevyl om daai ronde knoppie uit te kry.

Posted
merida' date=' do this.

Kty 'n spuitnaal pompie. trek die juice in en hou byderhand.
Draai daai knoppie heeltemal uit.
hou twee vingers aan die onderkant van die tube en laat die valve terug val binnekant toe
jy sal dit dan vashou, (so deur die tube se wand) in die binne kant.

trek daai gedeelte bietjie weg sodat daar spasie is vir die juuce om deur te spuit.
laat jou vrou die hard inspuit.
vryf dit verby na die onderkant en laat sy weer juice opsuig en spuit.

as jy genoeg juice in het, pomp die tube so effens en laat die wind van binne daai valve weer uitdruk deur die valve se buis.

hy sal nou buite wees. draai die knoppie terug en vat en tang en tapper die bokant dat die ronde dingetjie bie weer heeltemal uitskrief

(ek het met 'n nael vyltjie daai boonste "overlap" gevyl om daai ronde knoppie uit te kry.[/quote']

 

Nou dis wat ek noem "stap vir stap verduidelik" (amper soos die Leeuloop). Jy moet dink daaraan om 'n technical manual te skryf, jy het dit.Clap

 

 
Posted

Ek het dieselfde probleem met my MTB - die rims kan net Presta vat - toe koop ek die presta tubes met die slime alreeds in - vra net vir jou fietswinkel - kos so R60 per tube - nie te sleg as jy dink dat 'n tube R30 min kos en dan die slime ook

Posted

sludge make two bottle shapes - one  for schrader valves and one for presta valves.  I got the one for presta valves, emptied the tube of the useless slime that was in it, screwed the little nut on the end of the valve as far as I could and quite tight, cut the end off the bottles nozzle,  pushed it on the valve and then screwed it onto the threads and squeezed.  Worked like a charm. 

 

Apparently the sludge in for presta valves doesn't have quite as big lumps in it, but it seems to work ok.  And of course, it's more expensive.

 

Holy-roller will be able to tell you where to get some ;) however it should be available from most bike shops.

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout