Jump to content

Recommended Posts

Posted

Ek het 'n probleem.

 

 

 

Ek het my fiets se koopdag vergeet en nie hom gaan ry nie. Nou is ek bang my fiets is kwaad en wil my dalk weer in 'n doringboom laat inry, of dalk pap wiele kry.

 

 

 

Nou wil ek vrede maak deur vir my fietsie nuwe wiele te koop.

 

 

 

Enige raad?

 

 

 

Kyk na Shimano, maar kan dalk my mind verander.

 

 

 

Gaan dit vir MTB gebruik. Meestal Cross Country.

 

 

 

Gaan dalk so paar DH moet kan doen ens...

 

 

 

Thanx

Posted

en 'n biekie DH !!! As jy Mavic gaan maak seker dis iets in die D reeks anders kan jou kopie duur uitwerk . Bontrager het ook goeie wiele wat vir XC en ander dinge gebruik kan word .

Guest Big H
Posted

Cois,

R0-00 bonus .... ek hoop nie jy moet inbetaal nie!!!!!!!

Kyk na www.chainreactioncycles.com hulle het 'n opsie waar jy self jou eie wiele kan "bou". Jy kies die onderdele en hulle bou dit en stuur dit vir jou. EK het vir die Tandem die volgende laat bou DMR Revolver disk hubs met sealed bearings, DT speke en Sun Mammoth rims. Dit alles in 36 speek wiele. Die Mammoth rims is oorspronklik vir downhill gebou. Ek het R1575-00 hiervoor betaal voor shipping en VAT wat ek hier moes betaal. Die wiele was afgelewer binne 6 dae. EK het nog nooit nodig gehad om die wiele te true nie en ons is 'n swaar tandem paar wat op rowwe paie in Mosambiek ry.

Ek was onlangs op die website en die kombinasie lyk my is nie meer beskikbaar nie, maar speel rond met die keuses op die website en kyk hoe goedkoop dit is om "custom built" wiel in te voer.

Posted

Ek sal 'n stel laat bou. XT of American classic hubs met Mavic of Stans olympic rims. Anders sal ek gaan vir 'n stel Bontrager selects. Hulle gaan vir so R1800. Goeie waarde vir geld!

Posted

Thanks.

 

 

 

Sal so bietjie met Chris moet gesels.

 

 

 

"R0-00 bonus .... ek hoop nie jy moet inbetaal nie!!!!!!!"

 

 

 

Oom ek dink nie ek het dit so bedoel nie. Hoop werrklik dat iemand wat my ken sien dat ek nuwe wiele moet gee om my fiets happy te maak......

Guest Michelle
Posted

Cois: I have a set of brand new Bontrager Race MTB wheels, still in the box... never been used.  Ordered the road version & they sent me the MTB version  smileys/smiley5.gif

Details here ->

http://www.bontrager.com/Mountain/Wheelworks/Wheels/5768.php

Let me know if you're interested...

(They're one level up from the Bontrager Selects that Mud Dee mentioned)

Posted

Cois: I have a set of brand new Bontrager Race MTB wheels' date=' still in the box... never been used.? Ordered the road version & they sent me the MTB version ?id='chkImg1'%20name='chkImg2'%20id='chkImg1'%20name='chkImg2'%20smileys/smiley5.gif

 

Details here ->

 

http://www.bontrager.com/Mountain/Wheelworks/Wheels/5768.php

 

Let me know if you're interested...

 

(They're one level?up from the Bontrager Selects that Mud Dee mentioned)

[/quote']

 

 

 

COOL:

 

 

 

How much Michelle?

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout