Jump to content

Recommended Posts

  • Replies 43
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

Valverde had a disappointing 2007.

 

He let me down big time in the TDF game ! (I was in the top 3, until Contador kicked Valverde's ass in the mountains) He seems to have lost a bit of his sharpness after they closed down Fuentes' lab
Posted
OK... maar nou ernstig.... genuine' date=' ek sukkel om op te hou lag... kom ons probeer weer.... sorry nee dit werk nie.... BWAHAHAHAHAHA

 

*MWNN takes a moment*

 

BigH, dankie, jy het nou net my dag gemaak. Ek het nou so gelag ek dink ek het begin detox... dis soos diaree, ek kan dit net eenvoudig nie beheer nie.....Bwahahaha.... oeps daar is dit weer
[/quote']

 

Vraag..... kan daai klein benewelde breintjie al die gelag hanteer. Ek hoop nie daar is 'n critical meltdown nie.

 

Gaan kyk by Dischem ...... hulle verkoop grootmaat weggooi doeke om te help met al die diaree. Sjeim..... kry jy brand boudtjies van al die ge-tjorts.
Posted

christie' date=' watter version van daai game het jy? Ek het nog die een waar lance vir USP ry!
[/quote']

 

I'm talking about the version you & nochain ran on the hub. All I seem to be able to do with the other games is shoot at my feetLOL 
Posted
OK... maar nou ernstig.... genuine' date=' ek sukkel om op te hou lag... kom ons probeer weer.... sorry nee dit werk nie.... BWAHAHAHAHAHA

 

*MWNN takes a moment*

 

BigH, dankie, jy het nou net my dag gemaak. Ek het nou so gelag ek dink ek het begin detox... dis soos diaree, ek kan dit net eenvoudig nie beheer nie.....Bwahahaha.... oeps daar is dit weer
[/quote']

 

Vraag..... kan daai klein benewelde breintjie al die gelag hanteer. Ek hoop nie daar is 'n critical meltdown nie.

 

Gaan kyk by Dischem ...... hulle verkoop grootmaat weggooi doeke om te help met al die diaree. Sjeim..... kry jy brand boudtjies van al die ge-tjorts.

 

Kom nou, jy kan beter doen as dit - hierdie post verdien nie eers n reply nie!

 

Ek het al amper opgehou lag... my lyf ruk ruk nog so...

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout