Jump to content

Recommended Posts

  • Replies 142
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

 

 

 

Nou ja Fire...waar's die foto's???;)

 

Uhmmm...oops....sal gou-gou kyk as ek iets kan opsit...as ek nie kan nie....vergewe myEmbarrassed

 

Posted

nellie, ignoreer vir BMC, hy het issues hierdie naweek.  Kan nie op Langebaan ry more ie, nou raak hy snotty met my memories. 

 

Ai, daar raak ek amper al weer nostalgies... Embarrassed 
Posted

goed dan bring ek maar saterdag vir jou tissues en vir oom hagar 'n botteltjie rooi.

 

sorry nellie, sal nou ophou hijack, vertel ons meer van jou nuwe liefde
Posted

 

Ek sien 20 pages kom.......

 

Nellie....kapenaars.....Vrydag....."verlief"

 

Resep vir 'n sepie van epidermiese proporsies......

 

Big H, as hy in die kaap was, kon "Stefano" wees. Ek kan aan nog so paar karakters dink maar sal nou maar nie stir nie

 

Posted

BMC, dis onmoontlik om 'n thread van nellie te hijack omdit dit per definisie al klaar 'n versmeling hijacks is.  In fact, dis disrespectful om dit NIE te probeer hijack nie!

Posted

20071214_031231_20071209852.jpgDie 'view' van die hotel...sorry...als geneem met foon...

20071214_031911_20071209849.jpg

20071214_032037_20071209848.jpgReg op die water

20071214_032235_20071209848.jpg

Die swembad lyk sooo lekker!...en al die six packs wat daar gaan bruin word het..sal nou nie dit post nieEmbarrassed

20071214_032556_20071209854.jpg

Yummy! Lunch time...

20071214_032745_20071209857.jpg

Sorry for the poor quality...

20071214_032955_20071209859.jpg

Ek en my sus...oeg,oeg..sooo lekker gekuier!

The EndEmbarrassedhehehe!

 

Posted
Ek sien 20 pages kom.......

 

Nellie....kapenaars.....Vrydag....."verlief"

 

Resep vir 'n sepie van epidermiese proporsies......


Big H' date=' as hy in die kaap was, kon "Stefano" wees. Ek kan aan nog so paar karakters dink maar sal nou maar nie stir nie
[/quote']

 

LOLLOLLOL

 

Ag tog Nameless, moet nou nie so wees nie man!

 

Stir as much as you like...dis my thread di? en ek gee toestemmingWink
Posted
BMC' date=' dis onmoontlik om 'n thread van nellie te hijack omdit dit per definisie al klaar 'n versmeling hijacks is.  In fact, dis disrespectful om dit NIE te probeer hijack nie![/quote']

 

LOLLOLLOL

 

ja, ek verwelkom alle hi-jackings, dit maak die lewe interessant!Wink
Guest colonel
Posted
Hals oor kop' date=' heeltemal sinneloos, skoenlappers in my maag, smoorverlief!Heart

 

 
[/quote']

 

Does Fatcyclist have to pay maintenance every month now???
Posted

Jip...dit wasBig%20smileBig%20smileBig%20smile!

Wou net so graag op een van jet skies gaan ry hetCry...dit het so lekker gelyk.

 

Oh yes,jy wat so baie van roomys hou...ek het 'n plek daar gekry wat die LEKKERSTE roomys maak....mmmm...yummy! Big%20smile

 

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout