Jump to content

Recommended Posts

Posted

Gedurende Desember (eintlik die hele jaar) is daar elke oggend 'n padfiets groeprit vanaf Tuinroete Agri in Voorbaai

Daar word op die Oudtshoornpad na Brandwag gery. Die draaipunt is bo-op Brandwaghoogte

Die vertektyd is 05:30

Saterdae word daar gewoonlik na Herbetsdale of na George gery

Almal is welkom om te kom saam ry

Sommer daar op my groot ouers se plaas kon gaan koffie drink, Herbertsdale....

Lekker

Posted

Die weeksoggend rit is so +/- 40km. Dit is 'n uit en terug roete, die stadiger ryers draai gewoonlik om as die 1ste groep terugkom.

Daar is gewoonlik 'n groep wat nie Brandwaghoogte doen nie, hulle draai om net voor die hoogte begin (+/- 32km)

Saterdae is gewoonlik 100km, dit is ook 'n uit en terug roete waar van die ryers vroeër omdraai. Daar is gewoonlik 'n groep wat 50-70km doen op 'n Saterdag

Posted

Looking forward to joining you guys on Wednesday morning. Where exactly is the Tuinroete Agri - is it on the main road near the Langeberg Mall?

Posted

Sal verseker julle join in desember.Is daar bergfiets roetes in die omgewing?

Daar is bergfietsroetes vir alle vlakke van fiksheid en kundigheid.

Sal kyk of ek die kaart met die bergfietsroetes kan kry

Posted

Looking forward to joining you guys on Wednesday morning. Where exactly is the Tuinroete Agri - is it on the main road near the Langeberg Mall?

Tuinroete Agri is on the mainroad, between Langeberg Mall and Mossel Bay.

The groupride start from Johnnie Koen Cycles, they are the last shop in the Tuinroete Agri building

Posted

Dag se aan julle Mosselbaaiers! Baie goeie nuus om te verneem dat julle groepritte steeds aangaan gedurende Desember.

Ons is daar vanaf 17 - 28 Desember, en ek sal beslis wil saamry.

Dankie vir die inligting!

Ek bring ook my MTB saam, aangesien 'n vriend van my in George my die omgewing wil wys, maar laat weet 'n bietjie omtrent die roetes vir so 'n berg fiets?

Posted

Ek gaan julle ook vir seker join......ek sal dalk net langer aanry voor ek terugdraai of ek sal nog 'n "loop" ry, want die 40km vir weeksoggende is bietjie kort vir my....ekke gaan bietjie kuier by my ouers in Hartenbos!! :thumbup: ...die MTB roete vanaf Hartenbos deur Klein Brak verby Botlierskop Private Game Reserve en terug is baie nice!! :clap: Vroegoggend sien mens baie keer baie wild en natuurlik die olifante en renosters. :thumbup:

Jy kan saam met die ryers wat in Mosselbaai/Heiderand terug ry, dan kry jy nog De Bakke se bult ook uit.

Sien uit om julle almal hier te sien.

Ons het vanoggend Internasionale status gehad, hier is 'n fietsryer vanaf Austria wat saam met ons gery het :)

Posted

I have been riding with these guys since last Wednesday. What an awesome group. Down to earth, full range of strengths from super strong A group riders right through to weekend warriors and great coffee. :) And of course hanging out with the cycling legend Johnny Koen is a very special cherry on top.

Posted

Hi almal, ek gaan julle verseker vergesel die vakansie. Eks nuut op die forum en nuut in fietsry (maar nie te sleg nie :) ). Het al 'n paar km's gedoen. Sal seker van Saterdag af join. Sal dit nodig wees om 'n voor en agter lig te he vir veiligheid of is dit nie nodig nie?

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout