Jump to content

Recommended Posts

Posted
ai' date=' willehond,

seker ook hoekom ons land so wetteloos is, elke ou dink dat sekere wette nie sin maak.

onthou, jy behoort aan PPA, (dit was jou keuse om aan te sluit as lid), en hulle het sekere reels.

So, of ons nou die reels laaik, of nie, en of dit sin maak of nie,... ons moet daarby hou.[/quote']

Pops, ek moan nie oor die toepassing van die wette nie.  Ek moan oor die PPA outjies partykeer dink hulle kan optree as moangatte!  Ek het die kort Tour de Winelands gedoen met my laaitie en op die groot bult het hy so 'n suurstof tekortjie geslaat.  Ek moes afklim en hom help konsentreer op die in en uitasem ding en sal mister PPA spietkop wragtag vir my kom se ek moet asseblief links hou terwyl ek al klaar langs die pad staan!Angry  'n Mens HOEF mos nie iets te se as jy 'n uniform aan het nie?  Dieslfde het met my op 'n vorige rit gebeur toe die antie in die PPA pakkie die kiddies uitgek@k het nog VOOR die race begin het. Plus voor die TdW het die een ou vir C50 gepreek hy moet NOU sy stieker op sy helmet OR ELSE!

So as julle poelieste moet word doen dit en praat WANNEER DIT NODIG IS!  M.a.w. wanneer die ouens oor die wit lyn ry of Goo pakkies rondsmyt, nie wanneer my sokkies te kort is of ek uitasem langs die pad staan of julle voel julle moet iets se om die sexy outfit te verdien nie!

...en nellie, my boud is gereed.  Onthou net fatty is weer op die pad, so wees ma versigtig.
  • Replies 39
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted
ai willie hond' date=' gaan jy nou vroegjaar oom pops se bloeddruk opjaag. jy willie oorie witlyn jaag nie, maar jy wil ook nie jou sokkies optrek nie?

hoe het ek dit met jou, handhaaf jy dubbele standaarde.

oom pops ons moet laat fanie vir WH jaag!! lekker soft target, ons weet mos nou sy sokkies gaan verkeerd wees

fanie hoef nie eers saam te ry nie, hy kan hom net in die sprint oor die cones stampWink
[/quote']

"dubbele standaarde"?!  Hoe bedoel meneer dan nou?  Ek voel nog sterk dat witlyn crossers uigeskop/geraas moet word, so daar is niks dubbeld aan my standaard nie.Angry

Ma my sokkies en helmet sticker is OFF LIMITS!

So gepraat van PPA poelieste BMC Fan, ek onthou jy en die PPA tannie het 'n lekker fight gehad voor die Klein Joostenberg ride toe jou sticker AGTEROP jou helmet was?  Hoekom was jy toe so difficult?  Nie lekker as hulle petty is nie ne?
Posted

Janee Willehond, ek verstaan jou punt en stem heeltemal saam! Net omdat jy 'n PPA pakkie dra beteken nie dat jy nou in 'n draak mag verander nie.

Spreek mense aan as dit nodig is, maar as Marshall is jy eintlik daar om mense te help - en dit kan met 'n smile gedoen word.

LOLLOLLOL...Fatty moet watch, hy gaan ook deurloop - dan kan hy ook darem s? 'n marshall het aan sy boud gevatWinkLOL
Posted

nellie, so gepraat van PPA oefiesjels van Worcester:  Ons het gister gechat met 'n Woester oranje mannetjie wat al die pad deurgery het om te kom marshal en toe kanselleer hulle die race.  Hy is nog 'n learner official en se hy moet nog een of twee doen voor hy sy 'stripes' kry!  Dis ouens soos hy wat ons fietsry aan die gang hou!  Ek is bky daar is sulke mense wat help, want as almal wil jaag soos ek sal daar mos niemand wees om die ding te reel nie?!  So einlik is ek 'n fan, al moan ek nou en dan.

Posted

Ek het gister my hoed afgehaal vir die oom wat al die pad van nellie se wereld(ja ok woester) gery het om sy eerste race te marshall. ek verstaan hy moet eers deur 'n toets gaan van drie races voor hy sy poliesuniform mag kry. beteken dit hy moet nou nog 3 races doen aangesien gister se race gecancel was?

Posted

ek verstaan, willehond. Ek weet jy is wets gehoorsaam.

Ek weet nie die reels, maar ek dink die "bunch poelisie" moet tot die bunch beperk word.dws, vandat jy wegspring tot jy oor die eindstreep ry.

Daar is mos officials wat voor die tyd plakkertjies check, dat jy in die regte groep begin, en daai goeters.

Posted
ek verstaan' date=' willehond. Ek weet jy is wets gehoorsaam.

Ek weet nie die reels, maar ek dink die "bunch poelisie" moet tot die bunch beperk word.dws, vandat jy wegspring tot jy oor die eindstreep ry.

Daar is mos officials wat voor die tyd plakkertjies check, dat jy in die regte groep begin, en daai goeters.

[/quote']

Ons moet partykeer altwee wees - moet by die starting chutes (sp?) wees totdat ons groepe wegspring en al daai goed doen van nommers en stickers check.
Posted

Ek het gister my hoed afgehaal vir die oom wat al die pad van nellie se wereld(ja ok woester) gery het om sy eerste race te marshall. ek verstaan hy moet eers deur 'n toets gaan van drie races voor hy sy poliesuniform mag kry. beteken dit hy moet nou nog 3 races doen aangesien gister se race gecancel was?

Is hier al weer 'n ego in hierdie plek?  Het ek nie NOU NET hierdie storie vertel nie?!

hahahahahahahahahLOLLOLLOLLOLLOLLOLLOLLOLLOL

oeps sorry, sien nou eers die hond het ook al gepraat!!

klink amper soos gisteroggend

WH aan Hagar: Wat maak jy?

Hagar aan BMC: Waarmee is jy besig?

BMC aan WH: Los nou die selfoon, wat doen jy?

Julle kan seker raai wat die antwoord was!!

En die beste van als ons was al 3 aan dieselfde tafel
Posted
Korterige ou met 'n snor en bril? Lang sny op sy knie? (okay...weet nie of julle so goed gekyk het nie) 

yip dus net hy daai!!

Andr? Meyer.Smile En ek stem saam - hy's een van die stunningste mense wat jy ooit in jou lewe sal ontmoet!Hug Hy doen uit en uit die marshall ding omdat hy omgee en iets wil terug gee aan die sportClapStarClap

nellie' date=' so gepraat van PPA oefiesjels van Worcester:  Ons het gister gechat met 'n Woester oranje mannetjie wat al die pad deurgery het om te kom marshal en toe kanselleer hulle die race.  Hy is nog 'n learner official en se hy moet nog een of twee doen voor hy sy 'stripes' kry!  Dis ouens soos hy wat ons fietsry aan die gang hou!  Ek is bky daar is sulke mense wat help, want as almal wil jaag soos ek sal daar mos niemand wees om die ding te reel nie?!  So einlik is ek 'n fan, al moan ek nou en dan.

[/quote']

Ja, ek wens regtig daar was meer mense soos hy in die w?reld - nie net van 'n fietsry perspektief af nie - hy is 'n genuine goeie ou. Ek het ook ges? ek sal dit doen om dat ek nie hierdie jaar regitg sal kan oefen vir liga of te veel race nie. En ek raai dit kan lekker ook wees op 'n manier...

Ek het gister my hoed afgehaal vir die oom wat al die pad van nellie se wereld(ja ok woester) gery het om sy eerste race te marshall. ek verstaan hy moet eers deur 'n toets gaan van drie races voor hy sy poliesuniform mag kry. beteken dit hy moet nou nog 3 races doen aangesien gister se race gecancel was?

Dit sou actually sy 2de race gewees het - hy't by die West Coast een ook gemarshall. Maar jip, dink dit sal seker nog 2 moet wees.Ouch

Posted

Ek dink die groot probleem met die marshalls is dat die meeste van hulle (met alle respek) nie onder groep M gery het nie. As daar marshalls is wat bietjie meer weet waaroor dit gaan sal daar minder stryery oor klein stront goedjies wees en die regte probleme kan aangespreek word.

Het net-nou gehoor dat as jy 'n 'mobile marshall' wil wees jy nog steeds jou eie entry moet betaal. Ek dink nie daar sal baie mense wees wat in die PPA marshall pret pakkie gaan ry, op buddies moet squeel, moeite doen en vroeer daar wees sonder ENIGE vergoeding nie.

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout