Jump to content

Recommended Posts

Posted

Are the Harmony chaps riding Bianchi's now? They used to ride Schwit Schwinn or did I miss something!

Sweet bus Thumbs%20Up Dark windows? Ermm Doping? Wink
Posted

morning pops you gonna organize some massage girls ??? you moss got the contacts those from the Hell Wink i will bring the snacks and the Carbo stuff Big%20smile

Posted

ooh - ek wil ook saam, sal die bus ry en fotos neem!!

 

1) hulle het my nog nooit vir dronkbestuur gevang nie

2) my fotos blur, so wat op die bus gebeur bly op die busWink
Posted
ooh - ek wil ook saam' date=' sal die bus ry en fotos neem!!

 

1) hulle het my nog nooit vir dronkbestuur gevang nie

2) my fotos blur, so wat op die bus gebeur bly op die busWink
[/quote']

 

 

Ons sal hier in Gauteng wegvry wegspring en daar kom draai en jou oplaai.  Bring net 'n tandeborsel.
Posted

Jip, almal is welkom, maar dames kry voorkeur.

 

 

 

Die bus is bo in Jo'burg en julle behoort dit daar by die races te sien.

 

 

 

Dis blykbaar vir die Harmony Juniors. (weetie hoekom Nick se gesig daarop gespray is). Ek laaik nie die idee dat dit 'n klub bus is maar een ou word uit gesonder wat klub lid is. Dit is i.m.o. nie die regte ding om te doen.

 

 

Posted

Nick is baas en hy doen wat goed is vir hom en Harmony dis die rede hy daar op is.Pops jy moet maar intrek by sy promosie besigheid om op die ander goed gesig te kan wys.

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout