Jump to content

Recommended Posts

Posted

Kyk in laas maand se bicycling. Bel die agente direk en moan by hulle.

Nee wat.  Ek het klaar 'n ander raam gekoop.  So sal dit laat gaan maar Bruce kan weet ek sal nooit weer iets by sy "fiets winkel" koop nie.  Mors van my tyd en my geld!
Posted
If it was my boss' date=' I'd tell him it's perfectly safe, take him to Logwood (assuming it's a MTB) and encourage him to do a ramp or 2 while I film him!! Big%20smile

[/quote']

HOG.. I sense you and your boss have some issues that need "closure"...LOL

You're telling me other people actually *like* their bosses?? What the hell?? How do I get a Hitler and on one else does?? I need a new job! Anyone looking for an Interactive Designer?

LOL

Posted
Giant se warranty sal dit uitsort. Maar not 'n moer sal ek daarop ry nie. 

Wel Bruce Reyneke sal jou nie kan help nie.  Hulle het kamptig my raam ingestuur.  Ek glo nie hulle storie een dag nie.  Maar hulle gaan eendag rekenskap moet gee vir wat hulle doen.

wanneer het hulle die raam ingestuur?

Dit is net voor of na my eerste Argus gewees.  Dink dit is ook al 5 of so jaar terug.  Maar steeds.  Dit kan dalk 'n gevaar wees.
Posted
jy moes eintlik maar meer gereeld opgevolg het

Het probeer, maar Bruce hulle het dit 'n punt gemaak om my nie te help nie, so ek help hom nie meer om sy mense te betaal of klein bietjie voorraad te koop nie.  Ek gaan ondersteun eerder my oom.
Posted

Ok ok, so di frame is defnitief gekraak... nou vir di groot gewag!!!! Lyk my di mense dink ons fietse staan net by di huis en ons ry hulle ni..... Maak my @##$%$^%$^&!!!Angry

Posted

Ok Giant se hy sal 4-6 weke moet wag vir 'n nuwe frame, hulle het niks stock in SA ni... Wat doen 'n ou wat elke dag sy fiets ry en train vir 'n sub 3 Argus nou??????

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout