Jump to content

Recommended Posts

Posted

which type of Front deralleur, rear derailleur and shifters do you want?

 

If you want rapid fire then those are SH-M970

 

do you require a bottom clamp top pull? (M970) front deraileur

Do you require a top clmap top/bottom pull M971 front derailleur.

 

 

Youneed too give more info on you bike frame and build that you want
Posted

Die rede hoekom ek Oom nou gemail het oor die wiele is ook omdat die Centrelock brake rotors wat saam met daai groupset van Totalcycling af kom nie op Oom se wiele sal pas nie.

 

Ek neem so aan aangesien Oom huidiglik Hayes remme het op die Crossmax wiele.

 

So, dit beteken Oom sal gewone rotors moet kry of nuwe wiele!

 

Op Chain Reaction se site gee hulle jou die opsie om die XTR group te koop met gewone rotors in plaas van die Centerlock rotors. Ek doen nou gou die somme want aangesien hulle nie charge vir shipping nie mag dit dalk dan goedkoper wees as TotalCycling

 

 
Posted

Ok, Ek het 'n Anthem 1

 

 

 

Ek het mavic crossmax disk rims.

 

 

 

Ek ry huidiglik met:

 

Hayes nine brakes

 

daar is 6 nuts wat my rotor voor op die "hub" vasbout

 

ek het 'n XT voor en agter derailler

 

KCNC Bearbone XC1 7075AL BCD Cranks

 

44/32/22

 

170mm crank length, maar gaan opskuif na 'n 172.5 mm crankset

 

 

 

(minty ek lees gou jou mail)

 

 

 

sram, hulle is te nuut oppie mark om soveel geld op hulle te spandeer.

 

 

Posted

Sharp Velouria.....but I think Pops likes his Shimano so I'm going to have to respect my elders' wishes Wink

 

Ok....dit lyk tans so:

 

By Chain Reaction is die complete group met gewone XT 6-bolt rotors en die nuwe Shadow rear derailleur R 7400. Dis 'n moerse verskil.

 

En note asseblief dat die XTR group by Total Cycling net die gewone XTR rear der het wat by Chain reaction nog R 300 goedkoper is!

 

Die totaal van R 7400 sluit dan natuurlik ook die shipping in!

 

Die enigste item waaroor ons moet seker maak is watter front derailleur Oom nodig het....conventional of top-swing?

 

Kan enige van die Giant Anthem ryers ons help want ek weet nie?

 

 

 
Posted

sram' date=' hulle is te nuut oppie mark om soveel geld op hulle te spandeer.
[/quote']

 

 

Beste combo is Sram X.O triggers, rear derailleur, casette.

 

XTR cranks/bb, front derailleur, ketting.

 

Remme....mmm....ek dink Magura aangesien ek die afgelope naweek finaal besluit het dat Avid *** is nadat TitusTi se splinternuwe Avids met die nuwe herontwerpte rotors geskree het soos 'n vark wat lewendig met 'n teelepel geslag word!

 

 

 

 
Posted

Oom....ons praat later. Berg brand in Hermanus en daar't nou net 'n grasdak huis 2 blokke van ons grasdak huis afgebrand a.g.v. die wind!

 

Moet gaan dak nat maak.....maar dis nie 'n party nie!!!

 

 

 
Posted

Popeye,

 

Volg Mintsauce se raad: 

Beste combo is Sram X.O triggers, rear derailleur, casette.  XTR cranks/bb, front derailleur, ketting.

 

My kommentaar: kyk na XT remme.  (ek het my Hayes 9 verruil vir XT en ek was nog nooit spyt nie!)

 

SRAM is nie eintlik 'n nuutjie op die MTB mark nie. 

 

Groete,

 

casspir
Posted

Go XT. No need to waste money. Get shifters and brake levers seperate. Get the duall pull front der. Take the shadow rear der. Take the extra R3000 and buy the new XT wheels. That's how much they cost at my LBS.

 

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout