Jump to content

Recommended Posts

  • Replies 81
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

ok, ek stuur jou mail van wat gaan gebeur.

 

 

 

My nuus is kraak vars, dit was vanoggend al saam die burger op my stoep afgelewer.

 

 

 

 

 

Rasta... Jy beter hom gaan haal, hy het 'n joppie om te doen. Was julle party daar onder langs beach road by Panty Valley?

 

 

 

popeye2008-04-23 00:10:44

Posted

 

 

Ai Pops' date=' ek's bly jy kan nog grappies maak.....my freakin senuwees is gedaan oor wat vandag daar gaan transpireErmm
[/quote']

Gifappel, jy kan bly wees ons het gisteraand 'n mini-slagting gehad, so 'n egte lekker ou toetslopie vir die houe wat vandag gaan val...almal mooi numbskull darem vanmore, so niemand behoort nie die pyn te erg te voel nie! GrootLem is terug in sy kooi oor daai skedel van hom - heup, kolon, rib en blad is heel, maar die kop, die kop!

 

(Moet mens maar nie eerder met n helmet op veldslae oefen nie, Popeye?)

 

 

Posted

Dis seker leker om vir 'n slag uit die direkte vuur te wees.

 

 

 

Rasta, jy moe ons op hoogte hou. Wanneer gaan ons weet wie ons nuwe base gaan wees?

 

 

 

Ek het vir Lem gese hy moet sy eie rooiwyn saamvat Baai toe, nou gaan hy daar en suip CSA rooiwyn? Daai goed is gedokter, jy kan mos sien hoe dof raak daai ouens van daay wyn suip.

 

 

 

Gee ons 'n tip man: Wie gaan President word vandag? Die ou Oom, Giovani of Till?... of het julle nou weer 'n masterplan daar?

 

 

 

Het Lem al hulle benoemings in gegee?

 

Het PPA al hulle benoemings ingegee (hoop julle het tannie Karin laat weet sy moet ook in die Baai wees)

Posted
ok' date=' ek stuur jou mail van wat gaan gebeur.

My nuus is kraak vars, dit was vanoggend al saam die burger op my stoep afgelewer.


Rasta... Jy beter hom gaan haal, hy het 'n joppie om te doen. Was julle party daar onder langs beach road by Panty Valley?

[/quote']

 

sjoe maa daai voel het al ver gevlieg vanoggend !! die arme ding Wink
Posted

Gifappel' date=' jy kan bly wees ons het gisteraand 'n mini-slagting gehad, so 'n egte lekker ou toetslopie vir die houe wat vandag gaan val...almal mooi numbskull darem vanmore, so niemand behoort nie die pyn te erg te voel nie! GrootLem is terug in sy kooi oor daai skedel van hom - heup, kolon, rib en blad is heel, maar die kop, die kop!

(Moet mens maar nie eerder met n helmet op veldslae oefen nie, Popeye?)

[/quote']

 

nee maar ek's bly julle is mooi voorbereid....en goed inge-oefen vir di? slagting Tongue nou wag ons in spanning

 
Posted

eks bly julle ouens het gisteraand 'n in-oefen lopie gehad.

 

 

 

alles wat na 10 bespreek en agreed was behoort vanoggend net 'n blanl space te bevat, en as ouens mekaar vandag verraai, kan dit toegeskryf word aan daai gedeelte van die aand waar jy nie eers kon onthou hoe jy in die bed gekom het.

 

 

 

 

Posted

 

Dis seker leker om vir 'n slag uit die direkte vuur te wees.

 

 

 

Rasta' date=' jy moe ons op hoogte hou. Wanneer gaan ons weet wie ons nuwe base gaan wees?

[/quote']

 

Ek het my werk gedoen.

Ons het live feed gereel direk vanaf venue.

 

(en binneaarse voeding vir Hendrik Hormoon.)

 

Posted

Hi dit is lekker hier in die Baai. Gister vir Groot Lem en David Belair gesien op n afstand. Lyk my hulle is baie besig om met die manne te praat vir vandag se verkiesing. Kan nie wag om te sien wat gaan gebeur nie. Sal maar in vergadering gaan sit en luister as n toeskouer.

 

 
Posted
Hi dit is lekker hier in die Baai. Gister vir Groot Lem en David Belair gesien op n afstand. Lyk my hulle is baie besig om met die manne te praat vir vandag se verkiesing. Kan nie wag om te sien wat gaan gebeur nie. Sal maar in vergadering gaan sit en luister as n toeskouer.

 

ek gee nie om wie doen wat nie, net solank FIETSRY die wenner  uitstap uit daai verkiesing uit vandag, is ek happy
Posted

nee, ek het gehoor Lem en Davey boy was nogal diep in gesprek gewees. Ek dink hulle het oor rugby gepraat, Lem en Davey is mos 'n blou bul supporters .

 

 

 

poisin, gaan maak onmiddelik koffie, jy is besig om 'n nagmerrie te ontwikkel.

 

 

 

wheels, wat is jou gevoel, jy is so naby, stories loop mos vrylik, of was jou ligte al by 9 o'clock laasnag afgeswitch smiley2.gif

Posted

Popey.Wat ek verstaan lyk dit vir my asof dit soos volg gaan lyk.

 

Pres L Whitaker

V Pres D Bellair

Road comm . Baie close met Hendrik Wagenaar so n kort kop voor.

Track Comm. Iemand van Durban. Ken nie sy naam nie

BMX . G Till

MTB. Bly soos wat hulle voorstel

 

So dit lyk nie of daar regtig n groot verskil gaan wees nie mits iemand met n groot suprise gaan kom. Hang natuurlik af wat Groot Lem en David kon reg kry. Hulle het glo met n paar manne gepraat om te onttrek. Hulle sou glo ook met Wagenaar gaan gesels het om  hom te oorreed om te onttrek na die mail wat hy uitgestuur het oor die span na die Olimpics. Dit kan dalk n verrassing wees maar ek glo nie Wagenaar sal homself onttrek nie.

 

Sal julle op hoogte hou . Sal netnou weer met n paar manne gesels en terugvoering gee.
Posted

nee wat, wagener het geen kans teen D..g , en ek dink hy weet hy is in die spotlight oor sy e-mail.

 

 

 

Ja, om te dink dat 3 maande terug het die unies vir Lawrence gevra om te loop omdat hulle "no confidence" in hom het.

 

 

 

En hier kom April, en hy staan sterk, (ek dink nie sterk genoeg, maar nogtans is hy benoem deur sekere unies)

 

 

 

Wys jou net, wat beloftes en agteraf knoeiery maak.

 

 

 

 

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout