Jump to content

Recommended Posts

Posted

Staalwater mtb challenge Caledon

 

The new 60km route will be anti clockwise with open farm roads, fast flowing awesome new single track and spectacular views of the Hemel & Aarde valley. The 60km offers 1200m of vertical climb. The route is in general not technical and easier than most 50-60km races.

post-36944-0-80088600-1377094083_thumb.jpg

Posted

Very intrigued... I see the Dirtopia website says "We will not be dropping into the Tesselaarsdal valley so unfortunately you're going to miss the hike-a-bike back out, we're sure!"...

 

So where is the route going then?

Posted

the race is on a sunday this year instead of a saturday as in the past.

 

We normally stay the weekend at the casino, and jol on the saturday night. Now that thats not an option anymore, we're skipping the race

Posted (edited)

Sorry if this is a silly question but,

 

How much is it to enter the event?

 

According to www.amarider.co.za :

 

 

Distance

60km

35km

15km

 

Pre-entries Ama Rider members & Tag holders

R110

R90

R65

 

Other pre-entries

R130

R100

R75

 

Late entries

R160

R130

R95

 

Provisional Starting times

09h00

09h15

09h30

 

Seems quite reasonable.

 

Edit: the above was supposed to be a table :huh:

Edited by Servetus
Posted

Die mols hoop is iets van die verlede waar 99% laas jaar moes stoot vir 400m.

Ja jy het seker gestoot , die regte fietsryers het gery.
Posted

Ja jy het seker gestoot , die regte fietsryers het gery.

 

Goed om te weet daar was regte fietsryers soos jy ook, was omring deur fake fietsryers toe ek daar op gestap het.

 

Dink dis nogals jammer hulle skip daai bult, dis die tipe ding wat mens onthou & praat oor na die tyd.

Posted

Ppdk sover ek kan onthou het ons saam gery en j het net so lekker soos ek gestoot.

Skubarra daar is darm lekker nuwe single track.en hier en daar bietjie stoot wereld.

Posted (edited)

Goed om te weet daar was regte fietsryers soos jy ook, was omring deur fake fietsryers toe ek daar op gestap het.

 

Dink dis nogals jammer hulle skip daai bult, dis die tipe ding wat mens onthou & praat oor na die tyd.

 

Party van ons was omring deur net die sand, proteas en die blou lug op daardie tydstip... :blush:

 

Ppdk sover ek kan onthou het ons saam gery en j het net so lekker soos ek gestoot.

Skubarra daar is darm lekker nuwe single track.en hier en daar bietjie stoot wereld.

 

Is daar 'n kaart van vanjaar se roete iewers? Dirtopia wys nog steeds die ou een, en ek is baie nuuskierig om te weet hoe ons gaan ry sonder om die berg oor te steek?

Edited by Servetus
Posted

Van die ouens se dit is net rolling hills en hulle reken die wentyd gaan so 1h45min wees.

waar kom al die info vandaan. Sterkte vir die ou wat mik vir daai tyd.

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout