Jump to content

OFM Classic 3 November Bloemfontein


Recommended Posts

Posted

8km/h NW wind... perfekte wind.... Sal ons bietjie help op die einde op die N1.........

 

Ja daai Pitstop drag het 'n paar ouens uitgevang....ekt op daai punt die 1ste byte van krampe begin kry maar gelukkig het dit net by byte gebly.

  • Replies 334
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

Sure! EK en Oscar gaan 30km ry Sat oggend. 06h40 vanaf Total in LHP.

 

Ek gaan Sondag `n swart bike ry. Wit skin top met wit Arm warmers en wit skoene. Ek dra my nommer op `n race belt maw laag. En my bike gaan `n moerse rooi strobe lig ophe wat agtertoe skyn so jy kan my letterlik nie mis nie. Moenie vir die lig kyk as jy 'n epelepsie lyer is nie.

Jy moet daai lig net na die regterkant toe skuif. Hy skyn nou net vir scramblers op die sypaadjie.
Posted

Hi guys, how many bunches are there ? I'm doing a line entry so starting at the back... How far is the "Back?" Any Idea on the start time ...maybe?

thanks ...

Last group is J
Posted

Ek het net gou my nommers gaan kry en nie gebrowse nie, sal more na die mtb bietjie rondkyk. Moet se die 'goodie bag' het 'n paar Rand se goed in. Net die Airmune bruistablette is al R50 'n 'botteltjie'. En my vrou kan meeste van die ander goed daarin gebruik.

Posted

Sterkte aan almal wat ry, my eerste OFM wat ek mis in drie jaar agv besering :thumbdown: Ek sal julle Sondag support bo op Albrecht. So as jy 'n bier of koue koeldrank wil he, soek vir die ou op krukke met 'n swart Scott hoed aan :thumbup:

Posted

Anybody wanting to sell a mtb entry let me know please.

I left it too late.

Now it will cost R375.

To ride 65km? Not gonna happen!

Ry jy Sondag?
Posted

Hulle kan my maar vir 3 jaar skors. Daar is maar elke 3 jaar n race in Bloem.

HA! Ons het groot bergfiets planne vir volgende jaar. Gaan lees gister se Volksblad, tweede laaste bladsy :thumbup:
Posted

HA! Ons het groot bergfiets planne vir volgende jaar. Gaan lees gister se Volksblad, tweede laaste bladsy :thumbup:

 

Vertel bietjie ekt die Volksblad gemis of is daar 'n online weergawe beskikbaar?

Posted (edited)

Sterkte aan almal wat ry, my eerste OFM wat ek mis in drie jaar agv besering :thumbdown: Ek sal julle Sondag support bo op Albrecht. So as jy 'n bier of koue koeldrank wil he, soek vir die ou op krukke met 'n swart Scott hoed aan :thumbup:

 

Teen daai tyd gaan ek blind in my een oog wees en in `n semi koma wees so ek sal prober uitkyk vir jou maar kan niks belowe nie...

Edited by Garfield2010

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout