Jump to content

[Event] Lighthouse To Lighthouse


Recommended Posts

  • 1 month later...
Posted

Def doing it. Thinking of transforming my Ti hardtail into a sort of cross bike with carbon fork, 1x11 and narrow tires. Dunno about drop bars though...

  • 2 weeks later...
Posted

Ek wil dit graag nog doen, maar wat ek gehoor het is dat as jy 'n kort pad ken jy dit mag gebruik aangesien die roete nie gemerk word nie. Of dit waar is weet ek nie, maar ek sal nogals ongelukkig voel as iemand 10min voor my klaar maak net omdat hy nie op die oorspronklike roete gebly het nie.

Posted

Ons gaan haar beslis trap. Dankie Vaalkol. Kan ek van my ontwikkeling ryers saam bring? As ek self sorg vir etes vir hulle kan ons praat oor inskrywingsfooi? Fooi is 'n bietjie taai vir hulle. As jy nie kan nie, ek verstaan.

Louis

Posted

Ek wil dit graag nog doen, maar wat ek gehoor het is dat as jy 'n kort pad ken jy dit mag gebruik aangesien die roete nie gemerk word nie. Of dit waar is weet ek nie, maar ek sal nogals ongelukkig voel as iemand 10min voor my klaar maak net omdat hy nie op die oorspronklike roete gebly het nie.

 

Hierdie is n moet doen event!!! Daar is definitief baie sand en as dit jou eerste keer is, sal jy sien waar die manne met kennis ry! Les wat ek maar moes leer op my eerste L2L. Die "shortcut" maak nie dat jy 10km of iets korter ry nie, dit detour jou maar net eintlik so kort stukkie sand. Daai laaste 20km op die sand teen die see se ry is AWESOME! Jy kry die voorreg wat geen 4x4 meer het nie.

Gaan doen dit beslis!

  • 3 weeks later...
Posted

Sounds more painful than riding in Franschhoek? I am undecided....sand is not my idea of an enjoyable ride.

 

When I did the race 2 years ago, it was low tide and the sand was compacted & hard + we had the wind at our backs. So riding on the beach was a unique & fun experience.

 

But now with a bit of hindsight I guess the experience would depend on the tide & conditions of the day, not sure how it was the other years?

Posted

I've got space in my suv for 2 riders and space in my trailer for bikes, tents and any other gear you may want to take to Gansbaai on Friday and back on Sunday. All for a little petrol money and a few laughs.

 

Phone me by scanning my avatar. Or if that sounds complicated dial 08 44 00 33 22.

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout