Jump to content

Recommended Posts

Posted

Gaan vanmiddag ñ paar flies kry vir die naweek. Daai tegniek wat mens ñ wetfly vat en dan aan ñ dryfly sy hoek vas maak. Werk dit? I daar ñ punt aan dit?

Ja dit werk, lekker, baie konsentrasie en ontspanned. Jy val ook in die water en water binnein jou clown klere (waterproof waders), werk ook lekker as jy 'n stok het as 'n derde hand, lees kierie, en skoene met veldt onderaan sodat jy nie op die slik gly nie. Dit word genoem Czech Nympingg. Kyk die email hieronder. Search ook daarvoor op die Internet. Baie voorbeelde asook diagramme van hoe jou leader setup moet wees ens.

  • Replies 677
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

In that pdf...page three, top....that is your bread and butter on the vaal river...macrostemum capense and hydropsyche, imitate them in size and colour and behavioral drift and you WILL catch fish....actually you will catch plenty.

Jis it even has trico's on page 2....great book thanks again oom H :thumbup:

That is not the whole book, the book has many many more pages. It discusses habitat etc etc and many many more species and picture examples

Posted

Ja dit werk, lekker, baie konsentrasie en ontspanned. Jy val ook in die water en water binnein jou clown klere (waterproof waders), werk ook lekker as jy 'n stok het as 'n derde hand, lees kierie, en skoene met veldt onderaan sodat jy nie op die slik gly nie. Dit word genoem Czech Nympingg. Kyk die email hieronder. Search ook daarvoor op die Internet. Baie voorbeelde asook diagramme van hoe jou leader setup moet wees ens.

Great! Dankie Oom!
Posted

That is not the whole book, the book has many many more pages. It discusses habitat etc etc and many many more species and picture examples

Jislaaik I must get my hands on this, got a book from shane stallcup I think...mays top to bottom that I use for reference.

EM is afgetree, sy is nou 'n kept wimmen. Sodra sy nesgeskop het in Aliwal Noord sal ek dat sy die hele boek scan en met inkrimente aanstuur.

Posted

Ja dit werk, lekker, baie konsentrasie en ontspanned. Jy val ook in die water en water binnein jou clown klere (waterproof waders), werk ook lekker as jy 'n stok het as 'n derde hand, lees kierie, en skoene met veldt onderaan sodat jy nie op die slik gly nie. Dit word genoem Czech Nympingg. Kyk die email hieronder. Search ook daarvoor op die Internet. Baie voorbeelde asook diagramme van hoe jou leader setup moet wees ens.

Presies wat die oom se....kry n besem stok by builders and maak n gat in hom...ski tou van so 1.5m en daar het jy jou wading stok...DIS N MOET VIR DIE VAAL...jy gaan die hele tyd val sonder hom.

Klein flyboxie help ook...hierdie oversize goeters is moeilik om in n sak te sit en jy het nie baie vliee nodig nie.

Posted

EM is afgetree, sy is nou 'n kept wimmen. Sodra sy nesgeskop het in Aliwal Noord sal ek dat sy die hele boek scan en met inkrimente aanstuur.

Oom is my hero! Baie dankie :thumbup:

Posted (edited)

Oom is my hero! Baie dankie :thumbup:

Eish dis lekker.

Nog beter nuus, ek het DWAF geskakel en email gestuur. Daar is dalk net 'n baie klein possibility dat hulle die boekie op CD het. Ek het my Aliwal Noord adres gegee en as daar iets is stuur hulle dit sooheentoe. Hou duime vas.

Edited by Big H*
Posted

EIsh dis lekker. Nog beter nuus, ek het DWAF geskakel en email gestuur. Daar is dalk net 'n baie klein possibility dat hulle die boekie op CD het. Ek het my Aliwal Noord adres gegee en as daar iets is stuur hulle dit sooheentoe. Hou duime vas.

Eerste klas... :thumbup:

Daai boekie is soos n bybel as jy vliee maak.

Posted

Eish dis lekker.

Nog beter nuus, ek het DWAF geskakel en email gestuur. Daar is dalk net 'n baie klein possibility dat hulle die boekie op CD het. Ek het my Aliwal Noord adres gegee en as daar iets is stuur hulle dit sooheentoe. Hou duime vas.

Kos dit iets?
Posted

Wading staff an absolute must on the lower Orange, especially if you fish the rapids and you do it alone. Got myself washed downstream like a ragdoll once, but luckily didn't break my rod, or lost the fish. I just lost my hat and drowned my ego.

aahhh the vaal shuffle...makes me turn into the best brakedancer in the world. I am scared of waders for this reason...

Posted

Wading staff an absolute must on the lower Orange, especially if you fish the rapids and you do it alone. Got myself washed downstream like a ragdoll once, but luckily didn't break my rod, or lost the fish. I just lost my hat and drowned my ego.

....... even worse is a wader filled with water. To stand up is difficult enough and to squelch to the bank filled with Convent Schoolgirls having picnic and laughing their heads off. This was extremely embarrassing

Selfde oom, ek sal versuip met waders....maar met vaal wat so vuil is moet n mens maar die nodige inspuitings vir Hep kry...

PS @djr apparently there is a trip you can book with some guys that float on arks down the orange hunting yellows as you go along...must be pretty cool.

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout