Jump to content

CSA - Current Bookkeeper Resign


voetsek
 Share

Recommended Posts

spidey, nee glo my, ek ken Voetsek. Hy verkoop nie cheap stories. Hy is wel bietjie cheap met sy "friday candy" foto's op bladsy 3 van sy koerantjie, maar dis lip lekker foto's, sy stories is gewoonlik spot-on.

 

 

 

Waar hy vat, vat hy vas.

 

 

 

Maybe as die ander ouens begin in clock op die Hub, kan daar dalk meer lig op die onderwerp gegooi word.

 

 

 

Maar ja, ek het ook daai storie gehoor en dit het van betroubare bronne gekom.

 

 

Link to comment
Share on other sites

Voertsek wat is dit met jou poepoog en CSA

 

Daai vo?l weet goed.......Hy vlieg laag op die grond......

Sal graag wil weet hoe, wat waar.....maar dit lyk die belangstelling is min.....miskien die Illuminatie wat alles stil hou??
Link to comment
Share on other sites

Boela, Dis tyd dat die huidige CSA bestuur gaan.

 

 

 

As jy maar net weet wat ek weet wat daar binne in daardie kantore gebeur en "gebeur het"

 

 

 

Die lelike stories word op gecover, Het jy Hein Kroft se brief gesien wat hy Direk aan Lawrence geskryf het?

 

 

 

Ek glo nie. Maar dis 'n bewys van hoe hulle vir mekaar gecover het vir jare.

 

 

 

en nou? .......... toe word die melk suur.

 

 

 

Kyk na daardie brief wat Hein geskryf het. Hein Kroft kon nog nooit sulke engels kwytraak, hier skryf 'n 'n brief aan Lawrence , en professionele mense sal jaloers raak op die brief en woorde

 

 

 

So, wie het dit namens hom geskryf? Ek weet.

 

 

 

Maar, dis wat IN DIE BRIEF STAAN WAT JOU LAAT BESEF wat nog al die tyd daar aangaan.

 

 

 

En dan, die laaste episode? 3mde terug al adverteer?

 

 

 

mmmmmmm..... Ja, dit het blykbaar vantevore gebeur, onder die mat in gevee, en nou weer gebeur....

 

 

 

Blykbaar was daar nou ook 'n erkenning... Maar laat ek stilbly....

 

 

 

Die huidige mense se ego's en rugstekery is groter as fietsry, hulle moet uit.

 

 

 

 

 

Weet jy die ware rede waarom ek nou nog nie 'n 2008 Lisensie kaart van CSA af ontvang het, dit nadat dit al van Nov/Dec aangevra is?

 

 

 

Hulle rede" 'n Komputer stelsl wat nie 2000 aansoeke kan hanteer? Waarmee werk hulle? die 1980 DX mainframes wat in die ou Trust Bank gebruik is?

 

 

 

 

 

end of story.popeye2008-02-29 00:27:21

Link to comment
Share on other sites

Dis tyd dat die KUNDIGES in April gekies word.

 

 

 

Niemand kan beter op die baan as Chris Willemse Snr. (wie dink julle het die connections van baan ryers om in die tri-nations te ry) ? Wie praat die meeste met oorseese baan ryers... CW Snr.

 

 

 

Bring hom terug.

 

 

 

Ons soek die Mccleans, Doug Ryders, Austins van hierdie wereld in die top bestuur. Daai mannetjie van KZN.

 

 

 

Ons soek nie ouens wat daar sit om dit op hulle CV's te sit, ons soek mense wat die werk sal doen omdat hulle omgee.

 

 

 

Wie bestuur ons top pro spanne?.. Eugene Ruiters staan ook uit.popeye2008-02-29 02:14:03

Link to comment
Share on other sites

A person that was involved a few years ago told me the bookkeeper stole money 2 years ago. Bellairs and the rest decided to sweep in under the carpet. I have a suspicion that something may have happened again.

Maybe the new financial trustee on the board uncovered something.

I think they need to move the CSA office to Jhb and start clean.
Groot Lem2008-02-29 03:47:00
Link to comment
Share on other sites

Lem, I can confirm that that was what I heard as well.

 

 

 

Well done on speaking about this, most cyclist dunno about these things and do not understand why I'm so commited to get these issues out in the open.

 

 

 

Cycling in SA is at a low (ok, the admin side of it).

 

 

 

Lets get the right people on the board in APRIL.

 

 

 

The whole group of people that cover this the first time, needs to be fired immeadiatly if they are still in office.

 

 

 

 

 

 

 

popeye2008-02-29 03:08:41

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account in our community. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
 Share

My Profile My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Settings Help Logout