Jump to content

The World’s Fastest bottom brackets?

F111

Recommended Posts

Posted

95% vir BBI se advertensie. Die nerd wat die advertensie doen het alles behalwe a rooi blokkieshemp en 'n pen in die sak wat uitgeloop het. Die dik bril, die blou handskoene, die vaal haarstyl.

En dan ook nie sommer gewone fietse nie. Rame met NAME. En nie sommer 'n 105 crank nie.

Ook die detail om nie Shimano te 'benadeel' nie. Draai net daardie plastiekdoppie met die vinger vas. Nice touch.

I agree with Eldron

Kyk mooi, hy is eers met die flerkie spanner vasgedraai, dan losgedraai en dan met die vinger vasgedraaai, met die eerste vasdraai is die crank klaar in klep vasgeknyp en beweeg nie weer los as hy losdraai nie. BS baffels brains

Die BBB beginsel. Lekker man Lekker

Bullshite baffles brains. :thumbup: :thumbup:

Posted

Fastest bb is in my back pack, on my Yammie!.........

Sorry, lots of red wine here on my hotel balcony, bikes far away!

Posted

As Eldron test is meaningless as all that is under test is fluid viscosity in the bearings. Besides when you pedaling at 90-110rpm the smoothness of the bearing is most important. The grease in the DA cups will shed some oil and it loosens up.

  • 4 months later...
Posted

I can tell you that these Quickrock units are not as reliable as you would think. Just replaced my third one, notified the supplier, no reply, so I'm going back to good old Shimano. Great product if you are being sponsored, otherwise an expensive experiment.

Archived

This topic is now archived and is closed to further replies.

Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout