Jump to content

Recommended Posts

Posted

Ek het ook gevind dat bande 'n groot verskil op 'n fiets maak. Ek het Conti's gebruik (SuperSport 1000)' date=' maar oorgegaan na Mich Pro's toe (Nou Vredenstein). Dit maak 'n baie groot verskil op spoed en gemak (tov vertroue in draaie en sprints) )[/quote']

 

Moet se ek kan nie die verskil voel nie, maar ek is moes n bietjie "insensitive" soms

 

 

SwissVan: Op my training het ek 'n avg spoed verbetering van 1.5 km/h gekry (en ek is bietjie onfiks nou) My sprints op flat roads het met 3 - 5 km/h verbeter. Daar is 'n rol faktor aan elke band wat mens moet navors. Gelukkig is my LBS eienaar 'n guru as dit by sulke dinge kom smiley36.gif

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout