Cois Posted September 20, 2006 Share Ek het ook gevind dat bande 'n groot verskil op 'n fiets maak. Ek het Conti's gebruik (SuperSport 1000)' date=' maar oorgegaan na Mich Pro's toe (Nou Vredenstein). Dit maak 'n baie groot verskil op spoed en gemak (tov vertroue in draaie en sprints) )[/quote'] Moet se ek kan nie die verskil voel nie, maar ek is moes n bietjie "insensitive" soms SwissVan: Op my training het ek 'n avg spoed verbetering van 1.5 km/h gekry (en ek is bietjie onfiks nou) My sprints op flat roads het met 3 - 5 km/h verbeter. Daar is 'n rol faktor aan elke band wat mens moet navors. Gelukkig is my LBS eienaar 'n guru as dit by sulke dinge kom Link to comment Share on other sites More sharing options...
Recommended Posts
Create an account or sign in to comment
You need to be a member in order to leave a comment
Create an account
Sign up for a new account. It's easy!
Register a new accountSign in
Already have an account? Sign in here.
Sign In Now