Jump to content

Hulp met my saal asb!!


Ironfist

Recommended Posts

Posted

Change the seatpost bolts asap - use graded bolts - minimum 8.8

 

It will break shortly if you don't change it........ which can mean a long ride standing....

Posted

Knyp ñ stukkie skuurpapier saam met jou rails in die clamp vas, behoort te werk.

Dankie vir die eenvoudige idee, Ekt dit probeer. Het sommer aan altwee kante, bo en skuins op twee stukkies skuurpapier geplak met "superglue"

 

Hoop dit werk....

post-14677-0-17561200-1411375160_thumb.jpg

Posted

Hoop ook so, sterkte. :thumbup:

Dankie, ek glo dit sal. Wou eers 'n veil vat en die area wat glad is grof veil. Maar die idee is baie meer eenvoudiger en dan maak jy ook nie skade aan die seatpost nie

Posted

there must be something wrong with my Browser everything is in Afrikaans????

 

Nee, daar's seker iets fout met jou oe...

 

OP, daai saalpen is k*******k. As jy meer as 50kg weeg gaan jou saal skuif tot jy hom vervang of breek.

Archived

This topic is now archived and is closed to further replies.

Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout