Jump to content

Buy and sell

tj.resca

Recommended Posts

Posted

RTFS

Oom vettes terwyl ek jou aandag het.

eks paasnaweek in die rosestad.

sover ek kan sien is daar geen races nie weet jy van iets?

Dis peak tyd vir my 36One training, watse roetes kan jy aanbeveel so om en by 50-80km? nie noodwendig nodig vir singletrack nie.

FWIW ek gaan in universitas wees.

groetnis

Daars 'n paar groepe wat ry. Ander kan jy altyd die padwedren ry, baie goeie oefening

Posted

Oom vettes terwyl ek jou aandag het.

eks paasnaweek in die rosestad.

sover ek kan sien is daar geen races nie weet jy van iets?

Dis peak tyd vir my 36One training, watse roetes kan jy aanbeveel so om en by 50-80km? nie noodwendig nodig vir singletrack nie.

FWIW ek gaan in universitas wees.

groetnis

Fanie, Laat weet as jy hier hier is . Ek sal jou n paar lekker rides gaan wys. Ons like kwaai om mense ons roetes te wys.

Sien uit om jou te sien!

Posted

Fanie, Laat weet as jy hier hier is . Ek sal jou n paar lekker rides gaan wys. Ons like kwaai om mense ons roetes te wys.

Sien uit om jou te sien!

Kom by Happy Valley om Saterdag. Ons maak skoon daar. Dit is ook baie goeie oefening

Posted

Dankie manne, ek maak nader aan die tyd kontak.

ps waar's happy valley? 

Nuwe plek waar ek 'n XCO baan gebou het. Dit is langs Naval hill

Posted

Dankie manne, ek maak nader aan die tyd kontak.

ps waar's happy valley? 

Naby oelivenhuis en die premiers woning en Oranje Meisies skool. Westdene

Posted

Dis nou 'n lekker plek om te ry :whistling:

Plat is nie die woord nie, jy sal verbaas wees.  Laat weet my as jy in Bloem is dan gaan wys ek jou :thumbup:

Archived

This topic is now archived and is closed to further replies.

Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout