Jump to content

Cape Town < > JHB, for #Elderly, #Raffle, #Pics


Recommended Posts

  • Replies 300
  • Created
  • Last Reply
Posted

@Cape Town Civic Centre. Robertson to Cape Town.

171km in 10H04.

#Cycling, #Elderly, #Cape Town to JHB and Back, #Cycling for Elderly.

 

attachicon.gifScreenshot_20181126-194607.png

Well done David [emoji898][emoji482][emoji323][emoji322][emoji471][emoji1628][emoji966][emoji2422][emoji481]
Posted

Well done David, that was an epic journey that you undertook. Was great chatting to you before you departed. @Admin, maybe you should reclassify @F.R.A.I.L. -K to Legend as his hub member title?

Posted

Worcester News. 15th November 2018.

 

David trap vir bejaardes

Brümilda Swartbooi

Om 3 660 km op ’n fiets aan te durf, is nie iets waarvoor almal sal kans sien nie.

David Kleynhans (46) is egter ’n man met hare op sy tande.

Hy onderneem tans ’n fietstoer van Kaapstad na Centurion – en al die pad weer terug.

David het Sondag 11 November uit Kaapstad vertrek en omstreeks 11:30 in Worcester stilgehou vir ontbyt.

Hy pak die fietstoer alleen aan. David sê die doel van die fietstoer is om geld vir tehuise in te samel.

“Ek wil geld vir twee tehuise insamel om weer die kollig op bejaardes te vestig.” Hy sê sy talent was die grootste motivering vir die projek. “Ek het gevoel ek kan my sport gebruik om die gemeenskap te help. Dis toe wat ek gedoen het.” David is van Kaapstad en werk as ’n kelner. Hy neem gereeld aan fietsrykompetisies deel en sê dit is ’n sport wat hy geniet. Hy het Sondag gesê hy is slaggereed vir die toer en oorgehaal vir enige struikelblokke wat dalk kan opduik.

David sal Sondag 18 November in Centurion aankom en beplan om Sondag 25 November by die eindpunt in Kaapstad te wees.

Mense wat David se projek graag wil ondersteun,

is welkom om hom by 071 406 7007 te bel vir meer inligting.

Besoek ook die projek se Facebookblad Awareness 8 Support 4 Frailcare.

 

David Kleynhans is op ’n fietstoer en het Sondag in Worcester stilgehou.

Archived

This topic is now archived and is closed to further replies.

Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout