Jump to content

TransXhariep for the McClelland Adult Centre

fanievb

Recommended Posts

Posted

my Trans Xhariep training program officially ended today.

Starting on 1 Dec 2018, I've cycled a total distance of 2556km with my cumulative training time amounting to 145 hours

I've climbed a total of 28434m (three times up Everest) and burned 69 598kj (159 Castle Lite's )

there's still time to donate, head over to Ride For A Purpose for details (while you're there, give us a like and share)

Posted

Fanie, just paid R1000 over to the account listed.

Hope it all goes well.

In my sleep deprived state, I used sponsor/donation as a reference.

If you want me to mail pop, drop me a pm.

Posted

Fanie kon jy agterkom dat jy dalk 'n virus of iets onderlede gehad het, iets snaaks/anders gedrink of geeet het by die waterpunt of was dit maar 'n kombinasie van alles saam met die wind en hitte?

Ek is redelik gewoond om in die hitte te ry maar as die water te warm in my bottels raak is my maag ook nie 100% nie.

ek het geen idee wat fout gegaan het nie, al wat dit kan wees 'n heatstroke, want na ek begin afkoel het, het ek stadig begin beter voel. 

My drink en eet gewoontes het niks verander nie, ek glo ook nie dit was 'n virus nie, want ek was baie beter die volgende oggend.

Ek is gewoond aan wind, die hitte is 'n ander saak. Alhoewel ek in Bfn grootgeword het, is ek glad nie meer gewoond aan daai droe hitte nie.

Grootgeword sê jy? Dink jyt nog vêr om te gaan  :ph34r:

Posted

ek het geen idee wat fout gegaan het nie, al wat dit kan wees 'n heatstroke, want na ek begin afkoel het, het ek stadig begin beter voel. 

My drink en eet gewoontes het niks verander nie, ek glo ook nie dit was 'n virus nie, want ek was baie beter die volgende oggend.

Ek is gewoond aan wind, die hitte is 'n ander saak. Alhoewel ek in Bfn grootgeword het, is ek glad nie meer gewoond aan daai droe hitte nie.

One of the worst feelings - not knowing exactly why something happened...

Archived

This topic is now archived and is closed to further replies.

Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout