Jump to content

Upgrading


Gellie

Recommended Posts

Posted

Behoort fine te wees.

 

Ek vermoed hy gaan dalk bietjie sukkel om op die groot ring van die crank te klim, omdat die ketting daai rapsie smaller is, maar dit behoort nie n issue te wees nie. Sover ek kon aflei kan jy ook n 11 spoed crank gebruik op daai ketting en kasset kombinasie van jou.

Posted

10 spd ketting pas 100% op 9 spd crank se tande. Die enigste klein probleem is dat die smaller 10 spd ketting in sommige cranks tussen die lemme van die crank ingaan en daar verstrik.

Archived

This topic is now archived and is closed to further replies.

Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout