Jump to content

Recommended Posts

  • Replies 330
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted
Krisis - my bene pyn nog steeds. Die pace was aansienlik harder as waarop ek gebargain het.
Die Hubbers (ouens en vrouens) het my gat lekker geskop.

 

Ekskuus my Meneer Trekker met die Twin Turbos in.......wie het sommer from the word go 'n freakin Time Trail begin? Wink
Posted
Krisis - my bene pyn nog steeds. Die pace was aansienlik harder as waarop ek gebargain het.
Die Hubbers (ouens en vrouens) het my gat lekker geskop.

 

Ekskuus my Meneer Trekker met die Twin Turbos in.......wie het sommer from the word go 'n freakin Time Trail begin? Wink

 

Ermm jy verwar my sekerlik met Dick of met daai Jaco ou met die Liqui Moly kit.  Ek is die maatjie wat jou vir so 'n wye draai om daai lokasie buite Stellenbosch gevat het.Embarrassed
Posted

Ja thanks guys was a good ride and nice to finnaly meet some of you guys. I was struck with food poisoning after drinking some supplements that has expired 1year ago. (Good idea to check the expiry in the future.) <?: prefix = o ns = "urn:schemas-microsoft-com:office:office" />

 

Stopped on Franshoek and....Dead<?: prefix = v ns = "urn:schemas-microsoft-com:vml" /> Luckily got home safe. (by car).

 

Will check my supplements on the next ride. Wink

TarmacSL2008-07-14 02:20:48
Posted

Humble appologies for missing the cut-off in Somerset-West.

 

Maar ons was daar. Het toe sommer oor gery Stellies toe, van daar oor Helshoogte (OU) na Franshoek waar ons julle gekry het. Moet se, ek dink julle was maar al te bly ons ou MTBers het nie saam gery nie.

 

Dankie PappaBear vir ons eie ride. Ek weet die trippie huis toe was bietjie... erm... anders LOL maar ons werk daaraan!

 

Dankie dudes!

 

Ons wou graag saam met julle terug gery het stellies toe, maar julle was so haastig...Ouch
Posted

Ek gaan vir BMC fan aangee vir misleidende "advertensies". Hy adverteer die ride teen 27kph en dan jaag hulle time trailsLOL. Geen wonder die mense is so 'n bietjie skugter om die rides te join nieWink

Posted
Ek gaan vir BMC fan aangee vir misleidende "advertensies". Hy adverteer die ride teen 27kph en dan jaag hulle time trailsLOL. Geen wonder die mense is so 'n bietjie skugter om die rides te join nieWink

 

My wereld! Leef jy nog?
Posted

Ja boet was 2 weke met skool vakansie- moes my nuwe wit saaltjie inbreek- eina. Vandag weer begin en sommer met 'n 6 en half uur bestuursvergadering, glad nie 'n goeie dag nie.

Posted

 

SO WHERE ARE THE PHOTOS ??!!!!!AngryBig%20smile
I can't upload any photos in the "Group Rides" forum.

I'm on my way to the track now ...so will upload tonight or tomorrow under photos. (I only took 3 or 4) I forgot to take more photos. oopsieEmbarrassed

 

 

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout