Jump to content

Stolen: Specialized S-Works 2016 (Bloemfontein)


Recommended Posts

Wow, dis mos nou details. Jammer om te hoor van jou fiets, hoop regtig jy kry dit terug.

Link to comment
Share on other sites

Leon ek sien Netwerk24 het n mooi artikel hiervan op hul webtuiste.

 

 

HOOP jy kry jou fiets terug.

 

 

PS - In die Wes Kaap sien ons nou n patroon ontwikkel .... fietse word gesteel, en dan gebruik om n lening uit te neem by Cash Converters.  Skynbaar kom die mense makliker hiermee weg as om dit te verkoop aan Cash Converters ... klink of hulle dan minder bewys van eienaarskap hoef te lewer.

 

Na 30 dae betaal hul nie hul lening terug nie, nou skuif Cash Converters die fiets na die winkel vloer.  Min mense soek 5 weke later nog hul fiets ....

 

Laas jaar is n hele paar fietse so terug gevind hier

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account in our community. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
 Share

My Profile My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Settings Help Logout