Jump to content

Recommended Posts

Posted
CryCry...en net toe ek dink ek het nou maatjies in my groep...

 

Congrats pererace70!Clap

 

anyone else on this forum in F?

 

nie ek nie Cry
  • Replies 63
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

FanieFiets: nee, ek ry eers weer die Simonsvlei.

 

CVANC: vir wat huil jy daaroor?Wink ek dink nie ek sou huil as ek 'n index van 3.664 en 'n A seeding gehad het nie!

 

Maar voel vry om terug te val om my geselskap te hou as die F-ouens vir my wegry!LOL
Posted

Embarrassed

 

Ek sal defnitief een of ander tyd daar 'n draai kom maak, wat van 'n bietjie tandem een of ander tyd? Wou nog altyd gery het, maar was te bang vir Franna se driving skills.
Posted

Hey hey hey! Watch wie jy beledigWink...daar's niks fout met Franna se driving skills nie! (behalwe as jy bang is vir spoed)

Ek's altyd game vir tandem ry...solank iemand anders net voorsit (...kom ons s? maar ek hou nie van die wind nie...LOL)
Posted

Glad nieBig%20smile...enigiets is fine - as ek op 'n fiets is is ek gelukkig!

 

hehehe! lyk my ek gaan dan soos Andrew moet wees en heeltyd vir jou s? om die brieke te los as ons afdraand ry!LOL

 

 
Posted

And Donkey...before you acuse me of hi-jacking a thread and turning it into a tandem conversation again...CVANC started it!!!Wink 

 

Here - i have proof:LOL

 

 

 

wat van 'n bietjie tandem een of ander tyd? Wou nog altyd gery het' date=' maar was te bang vir Franna se driving skills.
[/quote']
Posted

hmmm...ek ken mense, jy ken mense...

 

..en dit klink of daar baie tandems hier rond is - seker ons sal iewers een kan bedel/smeek/iemand omkoop/betaal of wat okal.
Posted

Ek wonder nogals wat 'n tandem kos? iemand enige idees, ek kan onthou iemand het gepraat van 'n Titus so tydtjie terug wat nie te duur was nie.

Posted

weet nie, maar ek is doodseker as ek al die ekstra fietsparte wat in en voor my kamer l? verkoop kan ek #1 ten minste die helfte van 'n tandem betaal of #2 een probeer aanmekaar slaanConfused (het 2 trek1000's 54 en 50...mmmm)

Posted
Ek wonder nogals wat 'n tandem kos? iemand enige idees' date=' ek kan onthou iemand het gepraat van 'n Titus so tydtjie terug wat nie te duur was nie.[/quote']

 

Julle kan die Titus koop wat ek tans mee ry tot myne klaar opgebou is....

 

Watter grote raam ry jy CvanC. Ons kan gesels oor 'n prys.... of anders kan julle hom huur.

 

Jy en Nellie sal goed tandem ry, ons moet haar gedurig skel oor sy te groot ratte ry, dis ook seker hoekom sy nie Jnr's liga wil ry nie, ratte beperkings, ek is dood seker sy sal heel gemaklik wees teen 75 rpm.

 

Kom join ons by die Tour de Winelands op 'n tandem.
Posted

CVANC...i'm game if you are!?

 

haha - ja right WW - julle het my nog nooit geskel nie! Raad gegee ja (en jy en Alwyn het my al MAL gemaak toe julle my gedwing het om ligte gears te spin) maar nog nooit geskel nie!Embarrassed

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout