Jump to content

Hoe de hel?


Cois

Recommended Posts

Wat dink die stads beplanners van Pretoria.  Waar kry jy dat jy op 'n aftraande van -5.5% 'n robot plaas.  Ek meen

 

Vandag daar afgekom teen 76.9 km/h Confused.  Hoe dink die dom aap moet ek stop op daai spoed?  En dan is die pad ook nog nat gewees en dit het gereen.

 

Die pad is van Hans Strydom af na Gen Louis Botha (as ek nie verkeerd is nie)

 

Dink nie dit is net ek wat 'n probleem het nie (van die karre ook as mens na die briekmerke kyk)  Sa; nie praat van die briekmerk wat ek amper in my broek gemaak het nieEmbarrassed
Link to comment
Share on other sites

Cois, Ek dink net dis fyn brag.

 

 

 

Enige rede hoekom jy vanoggend (en ek glo dit was seker nog dinker, ander was dit in spits verkeer) so vinnig daat moes afry?

 

 

 

Hoe groot was die hond wat jou gejaag het?.

 

 

 

 

 

 

 

 

Link to comment
Share on other sites

Ook maar goed jy se daarvan want Tandems gaan gewoonlik OOR 100km/h teen sulke bultjies af..... en ja ek BRAG!!!!!!

Link to comment
Share on other sites

Cois, you do the crime you do the time.  As jy daardie spoed op  n robot afkom moet jy weet dat jy moet kan stop anders is jy te vinnig.  Voortrekker weg het net so afdraende wat n 9% gradient is wat jy ook op n kruising met n robot afkom. Gaan gewoonlik oor die 80 daar af maar die veiligste is om maar spoed te verminder as jy n kruising ingaan.  Jy het net een moroon nodig om jou oor die hele pad te smeer.

Link to comment
Share on other sites

Timing is everything!

 

Just time the trafic light!

 

It may mean that you'll need to fit a 56 chainring and go a bit faster.
Link to comment
Share on other sites

Nee oom H, as jy Voortrekker af kom rigting Noord na Suid.  Kruising met De Beer. Baie besige kruising daardie.

Link to comment
Share on other sites

Maklikke oplossing' date=' moenie teen 76.9km/h daar afry nie. Dit is baie maklikker om dan te stop.

 
[/quote']

 

Maar dit is so lekker om so vinnig te ry.  Ek wil nog daar probeer vir 90 km/h.

 

So BTW.  Waar is Voortekker weg?  Wil daai optraande gaan uit ry.  Het al 8% gedoen maar nog nie 9% nie.Big%20smile
Link to comment
Share on other sites

Het al 8% gedoen maar nog nie 9% nie.Big%20smile

 

Op SC het hulle die roete vir die Epic gewys en een van die klimme is 'n average van 14%.

 

 
Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout