Jump to content

Recommended Posts

Posted

Drink Gaviscon before you go to sleep at night. Most of us have slight heart burn while sleeping and bruns the throat to. It all adds up with the allergy stuff that Dr spoke about.

 Oh' date=' I got some Gaviscon, think I'll try it out tonight, thx Cyclemania!![/quote']

 

Ermm  Dude, bakterie? in jou maag??? WTF???

 

Daar is net een soort bakterie? wat in jou maag lewe en dis "Helicobacter Pailorie" (don't quote me on the spelling please).  This stuff cause ulcers and there are Atibiotics to cure you from it.  Trust me you don't have it.

 

Jou maagsappies (Soutsuur/Hydrochloric acid) maak niks aan die Helicobacter nie en verder veroorsaak die goed excessive maagsuur.  Add that to a bad valve between your esofagus and your tummy and presto, you've got chronic heart burn.  R500 a month neutralises your stomach acid completely leaving you vulnerable to eating bacteria that could make you very ill. (Stomach acid kills all the bad bacteria SEE)

 

Oh one more thing.  Nicotene cause the valve in your esofagus to not work that well, that's why many smokers suffer from heartburn.  Just a thought.

 

I will not use antacid indescriminately just 'cause a Hubber recomended it for a sore throat.
Posted

Het jy n medical journal ingesluk MW??LOL<?:namespace prefix = o ns = "urn:schemas-microsoft-com:office:office" />

 

Nee jou CensoredNAR.  Ek het wel per ongeluk vir Helicobacter ingesluk en gerook op dieselfde stadium van my lewe.

 

Toe moet ek daai dik swart pyp met die kamera sluk, en toe moes ek daai R500 per maand antacid en R1000 se Antibiotic sluk, en nou lyk dit of ek 'n medical journal ingesluk het....  OK I see where your coming fromEmbarrassed
Posted

Ja guys, you can train, as long as it's just in the throat and the rest is 100% 

Also been coughing, spitting and sneezing since last Tuesday/Wednesday. On Sunday I felt even less great but decided to do the race at a sort-of easy pacce. Took Monday and Tuesday off that seemed to help (thanks mom for forcing me!)

 

Yesterday i began to miss the saddle so just went to say hi to the all the fast-looking people and then headed out to crawl out some hills on my own (sheesh...in my current state they would have killed me if i'd gone with them) Was a great ride and i just took it very easy and i feel tons and tons and tons and tons better!

...moral of the story...training can fix most things! (okay...my own stupid theory, but i'm sticking to it - just don't follow it and kill yourself, you should know WHEN TO STOP)
Posted

MW jy is ook reg. Ek was toevallig by n Dr Christaain Geldenhuys in Melrose Arche in JHb. Hy het my die raad gegee oor die Gaviscon. Daar is mense daar buite wie se gewone maagsappe deur die nag opstoot in die slukderm en die keel brand wat dan die gevold het dat sommige mense seer keel het as hulle opstaan. Ek s? nie dit gaan vir almal werk nie maar dit het vir my gewerk.

 

It is worth a try

 

Oh, ek het eers na die tyd uit gevind die Dr het sy eie TV mediese TV show op DSTV en het ook geskryf vir die YOU/Huisgenoot.
Posted
MW jy is ook reg. Ek was toevallig by n Dr Christaain Geldenhuys in Melrose Arche in JHb. Hy het my die raad gegee oor die Gaviscon. Daar is mense daar buite wie se gewone maagsappe deur die nag opstoot in die slukderm en die keel brand wat dan die gevold het dat sommige mense seer keel het as hulle opstaan. Ek s? nie dit gaan vir almal werk nie maar dit het vir my gewerk.

 

It is worth a try

 

Oh' date=' ek het eers na die tyd uit gevind die Dr het sy eie TV mediese TV show op DSTV en het ook geskryf vir die YOU/Huisgenoot.
[/quote']

 

Ermm, as jou kleppie werk, behoort jy nie daai probleem te h? nie, maar 'n veiliger uitweg is om bakstene onder die kop-end van jou bed se pote te sit.  Jy l? so 'n klein bietjie afdraand, maar dis al wat nodig is om die acid in jou maag en uit jou keel te hou.  Probeer dit gerusBig%20smile.

 

Ek kan beswaarlik glo dat iemand wat glad nie sooibrand bedags het nie, elke nag sooibrand sou h?, al weet hy/sy nie daarvan nieConfused.
Posted

Dis nie sooibrand nie maar meer net die gewone maagsappe. Ek is verduidelik dat die liggaam sekere dinge doen terwyl jy slaap en soms produseer n mens se maag meer maagsappe as gewoonlik wat dan opstoot

Posted

Think my Throat is almost 100% I'd say 99.8% there. Went cycling yesterday and this morning my RHR was 4beats higher than usual, but I'm sure it was cuz it was a hard workout and not that I'm sick.

Posted
Dis nie sooibrand nie maar meer net die gewone maagsappe. Ek is verduidelik dat die liggaam sekere dinge doen terwyl jy slaap en soms produseer n mens se maag meer maagsappe as gewoonlik wat dan opstoot

 

Gelukkig glo ek nie alles wat ek hoor nieLOL
Posted
Think my Throat is almost 100% I'd say 99.8% there. Went cycling yesterday and this morning my RHR was 4beats higher than usual' date=' but I'm sure it was cuz it was a hard workout and not that I'm sick.[/quote']

 

Bly om te hoor jy is nou gesond M.  Die thread is besig om my moeg te maakDead.
Posted
[

 

.....is om bakstene onder die kop-end van jou bed se pote te sit........

 

Sit sommer 2 of 3 daar, en 2 of 3 by die voetenend ook.  Dit sal niks help vir die sooibrand nie, maar dit sal darem die tokkelos weghou.
Posted

ek dog die acid loop net uit een kant uit. Weet nie watse kant nie maar het gehoor as jy na die ander kant draai terwyl jy le die sooibrand sal op hou??

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout