Jump to content

Recommended Posts

Posted

Ek stem saam met "

Ek kan KIES om op 'n dringende, maar beheersde wyse te reageer en nog steeds my punt te maak...!" Ons - fietsryers - moet egter nie dieselfde optree as Maas nie, want dan is ons niks beter as hy nie. Daar is niks fout met protesteer. Ek persoonlik vat dit van wie dit kom, 'n ou wat hou van stir. As ek nie daarop reageer nie het hy gevaal daarin om my op te sweep en ongelukkig te maak. Enige redelik-denkende persoon kan sien hy is 'n grap. Hierdie grap was nouwel 'n baie ongevraagde swak grap, maar laat ons hom nie belangliker maak deur ons optreede nie. Die publisiteit wat ons hom gee deur hierop te reageer spoor hom aan om weer so iets te doen.
  • Replies 99
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

Ek wonder maar net as ek nou ongelukkig is oor die land se regering en n brief of artikel in die koerant plaas, wat lees dat ek en ander mense asseblief die "plaag" wat die land regeer moet afmaai en sodoende punte verdien, of ek ook net as n grap beskou sal word?Confused

 

Dis dalk bietjie verregaande, maar ek beskou dit in dieselfde lig!

 

Posted
Ek wonder maar net as ek nou ongelukkig is oor die land se regering en n brief of artikel in die koerant plaas' date=' wat lees dat ek en ander mense asseblief die "plaag" wat die land regeer moet afmaai en sodoende punte verdien, of ek ook net as n grap beskou sal word?Confused

Dis dalk bietjie verregaande, maar ek beskou dit in dieselfde lig!
[/quote']

 

Wat.....sal jy dan meer punte kry vir wit parlements lede omdat hulle skaarser is?Big%20smile

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout