Jump to content

Stop die pap wiele.


Cois

Recommended Posts

Okay hierdie gaan 'n baie dom vraag wees.

 

 

 

Ek het die maand van die 6 de al 20 pap wiele gehad. Slime, band voerings en wat ookal help nie meer nie. Selfs al die druk in my bande probeer meer maak (3.5 Bar), maar dit het 'n baie slegte gevolg gehad.

 

 

 

Ek het ook al, al die goeters wat in die band gesteek het, uit gehaal, maar nog steeds is daar geen einde nie. Ek meen op een dag (Donderdag het ek 3 pap wiele gehad). My bande het nog voldoende loopvlak op.

 

 

 

Enige raad behalwe Perma tubes?

Link to comment
Share on other sites

Ek ry met 'n mtb (wat vergelyk was met 'n ford)

 

Tubes, Bontrager Jones bande met Richey Pro XC wiele.

 

 

Link to comment
Share on other sites

Mmmm....kan dalk net pure bad luck wees. As ek wel raad kan gee, dump daai tubes en gebruik Stan's se NoTubes goed. Buiten die gewig wat jy gaan afgooi(jy sal die verskil voel) stop daai goed amper enige gat, tot op 4mm se hulle. Het al gesien hoe daai goed 'n tyre seel wat by die 20 dorings in gehad het!

Link to comment
Share on other sites

Ek het vanoggend in 70km 3 pawiele gehad (dis maar altyd so hierdie tyd van die jaar...al die mense wat met hul trekkers uit die wingerde uitry ens.) so Cois, ek weet hoe jy voel. Angry

Link to comment
Share on other sites

Ek het vanoggend in 70km 3 pawiele gehad (dis maar altyd so hierdie tyd van die jaar...al die mense wat met hul trekkers uit die wingerde uitry ens.) so Cois' date=' ek weet hoe jy voel. Angry

[/quote']

 

MANIC CYCLES het 'n vars voorraad SLUDGE ingekry..... Wink
Link to comment
Share on other sites

Toe ek my bike gekry het, het ek 'n pap wiel gekry op my twee ride. Ek het to besluit om Dr Sludge tubes in te sit. Ek het to weer gaan ry en weer pap wiel gekry met die sludge tube. Het dit "on site" vervang met 'n gewone tube en omtrent 2o minute daarna het ek weer 'n pap wiel gehad. Toe gaan ek maar huis toe. Ek het toe agtergekom dat dit my rim tape is. Die OEM tape was Ritchey. Het dit toe vervang met 24" Continental tape. Die tape is nogal breed en my rims is dun so ek het kleiner gevat sodat ek dit dunner kun uitrek. En sov?r het ek nog niks pap wiele gehad nie. TOUCH WOOD!

 

 
Link to comment
Share on other sites

Ok die enigste ou hier wat vir jou die regte raad gegee het was Minty . Ek was die laaste paar weke te lui om my Stans weer in my agterwiel te sit en gaan dit onmiddelik die naweek doen . Raak ook nouj #@#vol vir punctures , iets wat ek nooit kry met Stans nie .

Link to comment
Share on other sites

dit is dalk swaar maar het jy al "liners" probeer werk goed vir my het al baie races gery en nie een papwiel nie

 

Thanks Shammy. Ek het al liners probeer. Werk nie. Hier in Pretoria is aaklige goed op die pad oppervlak... Like your Skype avatar!

Link to comment
Share on other sites

Thanks DR en Minty. Ek sal nou die navorsing begin doen. Tyd om daai profbuis stel weer uit die kas te haal....

Link to comment
Share on other sites

Do the conversion to Stans No tubes and ride with UST tyres. tThey are heavier, but I have only had 1 pincture in the life of the tyre and this was because the Stans had gotten old. I am not sure of the distance, but it should have been about 3,5 to 4,000km.

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout