Jump to content

Recommended Posts

Posted

Sorry but I could not resist this one' date=' too many late nights WinkTongueLOL with lots of beer and no nakednessLOLLOL
[/quote']

 

O my goodness, seems like thie beer AND nakedness thing of Ti is rubbing off on you male hubbers ConfusedWinkLOL
Posted

 

Not a problem Lulu we'll sorts ya out no time...... rember da brother's or sista's chains (gold)ne..... and some real keka pimp shades Da bigga da betta...... (nee Jelly nie wit monsterdogs nieWinkLOL)

 

and don't forget da AFRO!!!!!!!! T.I.A my baby T.I. A!!!LOL

 

Come on' date=' I still think they're cool daai wit goete Wink  Jy't seker net nog nie vir my gese wat jy van my cool shades dink nie Cool

 

TIA...can see what movie you've watched recently WinkLOLLOL
[/quote']

 

My Boo, daai goete van jou is Shweet, maar het nie Attitude, ya need da pimpdog stylin my girlfriend..... da shades have to be bitchin!!!WinkLOLLOL

 

Posted


My Boo' date=' daai goete van jou is Shweet, maar het nie Attitude, ya need da pimpdog stylin my girlfriend..... da shades have to be bitchin!!!WinkLOLLOL
[/quote']

 

O ne, wag tot ek daai ander smart Evil eyes vir jou gewys het...btw, ek het genoeg attitude, het nie shades nodig om dit vir my te gee nie CoolWinkLOL
Posted

 

Ek het in 'n doring getrap. As ek dit probeer uithaal kom daar net stukkies uit. Moet ek my voet laat afsit en 'n hout een kry of harder probeer?

 

Fanie FanieShocked ek stel voor jy gaan dokter toe dat hy dit uitsny, want anders as n tyre is jou voet geneig om die wond weer toe te groeiConfusedTongueLOL

 

Posted
o ! liewe lulu
wil jy nie by my kom doo-doe
met 'n doring in jou tyre
'n houtvoet van ou faantjie
sal ons gou gou vergeet van daai aandtjie

 

hey popeye lyk my jy ken van lietjies compose . Ek dink daar is n paar van die hubbers hier wat kan die kitaar en dromme (drumworx) kan gooi en ek dink ook vocals (Psycho). Dan start julle n band " The Hubbers" kwaai man cd's en al . dink dit kan nogal werk kan n klomp geld maak!
Posted

 

o ! liewe lulu

wil jy nie by my kom doo-doe

met 'n doring in jou tyre

'n houtvoet van ou faantjie

sal ons gou gou vergeet van daai aandtjie

 

hey popeye lyk my jy ken van lietjies compose . Ek dink daar is n paar van die hubbers hier wat kan die kitaar en dromme (drumworx) kan gooi en ek dink ook vocals (Psycho). Dan start julle n band " The Hubbers" kwaai man cd's en al . dink dit kan nogal werk kan n klomp geld maak!

 

Dan doen ons n show met die Argus??WinkLOLLOL en julle kan ons betal om stil te blyTongueLOL

 

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout