Jump to content

Kremetart 2007


Wheelbarrow

Recommended Posts

The race must stay as is no need to change anything and the tannies with the lekker food is awesome. CSA and Limpopo sort out the crap now, hopefully CL will deal with this, he is our man on the inside at CSA.

You go Limpopo province. Guys let us get the entries close to 2000 this year, the more the merrier.
Link to comment
Share on other sites

Altyd iets negatief ??Cry

Big H, ek en jy het al 'n slag lekker gesels (op ons fietse op die Louis Trichardt / Messina pad). Ek merk lankal reeds op dat jy jou mes inhet vir die "Nuwe Kremetart" en die FAT CATS wat dit geskaak het. Jy het definitief iewers (ek vermoed ek weet waar) 'n groot lieg gehoor. Ek is verbaas, want ek het jou nie opgesom as iemand wat hom so maklik sal laat mislei nie. As jy in die omgewing is, kom ry weer saam fiets en vertel my die fe?verhaal wat jy gehoor het. Ek sal jou dan met graagte die feite gee.Lamp

As FATCATS mense is wat vir ten minste 6 maande van die jaar die meeste van hulle vrye tyd gee, soms letterlik dag en nag, om 'n goeie wedren vir fietsryers daar te stel, dan is ek 'n MOERSE OVERWEIGHT TIER.

Die uitdrukking "Fatcats" het gewoonlik so 'n dollar kleurtjie. Ek verseker jou jy is verkeerd - geen enkele klublid (die ouens wat die werk doen) word enigsins finansieel bevoordeel nie. Self ons hoofborg verloor aanmekaar geld, maar gelukkig het hy ons nog nie "gefire" nie omdat sy groot fietsryhart op die regte plek sit. Ons wil net trots op ons klub en ons wedrenne wees.

Hou die Akkesdis Bergfietswedren dop. Ons het dit 2 jaar gelede begin - nie geskaak nie.

 
Link to comment
Share on other sites

Hey Wheelbarrow

 

Don't worry about BigH, he moans about everything. Actually I think he is just jealous because he will be stuck in Lagos and won't be able to take part in the Best Race in the Country.

 

Don't worry the rest of us will be there.

 
Link to comment
Share on other sites

Ek was verlede jaar by die Kremetart, gaan hierdie jaar daar wees en sal daar wees solank die wedren (of ek) hou. Awesome race. Ek het gehoor daar is sprake dat die organiseerders die race in die toekoms wil verander na een stage , is dit so?

Link to comment
Share on other sites

EK WAS IN 2006 BETROKKE MET DIE KREMETART EN IS DIE JAAR WEER. ONS GAAN JULLE NIE TELEURSTEL NIE EN WIL DIE RACE IN 2007 OOK TOPS GERATE H?. 2007 IS 'N MOET!!!!!

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout