Jump to content

Recommended Posts

  • Replies 34
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Guest Big H
Posted

In Nigeria we have a drink called the Chapmans. It is a non alcaholic beverage with Grenadine, Angostura Bitters and cooldrink with a lot of ice.

 

Amoryn ..... ek sal vanaand een op jou drink!!!!!!!
Posted

I believe some guy took out Amoryns wheels from under her coming down Chapies.

Crashed into the curb with force, destroying the wheel.

One of the hubbers saw it happen, can't remember who though... Fanie Fiets???
Guest Big H
Posted

Cruxie.... Amoryn is nie op die bord nie.... is sy OK?????

Posted

Sy moes by daai insurance company gegaan het wat net vroumense verseker word...blykbaar maak vroumense nie ongelukke nie.....Wink

 

Nou sal ek maar ook begin hardloop....hey...Spinnekop....wag vir my!!!!
Guest Big H
Posted

Gee 'n drukkie van my af as jy haar sien.... NET een drukkie en van my af.... jy MAG NIE emosioneel betrokke raak nie ....OK!!!!!!!!

Posted

Hi Cruxie

 

In lyn met jou ander post wil ek graag 'n opskrif vir di? een voorstel.

 

FUBAR   LOL

 

Groete

 

KayC
Posted

hi mense....ja ek lewe nog...ongelukkig met die nuwe werk is daar niks email of internet...damn!!!!!!!!

 

ja nee ek het daardie wiel in sy moer in geval...jammer weereens Crux. Moet net vir die dumbass wat op my geskree het om uit die pad te kom terwyl ek nog op die grond le....Wat de hel dude????????? kom ek sien hoe vinnig kom jy uit de pad terwyl jy nog besig is om te val....idiot!

 

Moet se het my gat af geskrik..gedink ek gaan daar oor die reling neuk binne in die see in...maar ja...dink die mtb skills het my die dag gered....gelukkig net roastie op die been soos Crux se. Moet se die 15km loop vanaf chapmans tot by kampsbaai was glad nie fees nie....

 

Dankie Straatvark vir die tandem wiel....ek is innig dankbaar vir julle.Hoop daar was nie enige huismoles oor julle val.....
Guest Big H
Posted

Nomad... ry jy 'n Raleigh????

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout