Jump to content

Recommended Posts

Posted

Hi:

 

 Ek wil my raam op gradeur.........maar.Ek is 93 kg lig en ek het al gehoor eks effens te swaar vir carbon.enige raad asb.

 

Dankie
Posted

Die teorie is dat carbon werk op 'n 12:1 ratio. So vir elke 12kilos wat jy weeg moet jou fiets 1 kilo swaarder word. So in teorie kan jou fiets 8 kilos weeg en jy dan 96kg.

 

HOEKOM IS DAAR NOGSTEEDS MENSE WAT GLO DAT ALU STERKER IS AS CARBON??????????

 

En dit is net in die fiets bedryf waar mense dit dink. F1 dink nie so nie. Boeing dink nie so nie. Die manne van die volvo ocean race dink nie so nie!

 

Nee, dis net die fiets industrie wat dink ALU is sterker as Carbon!
Posted

Die teorie is dat carbon werk op 'n 12:1 ratio. So vir elke 12kilos wat jy weeg moet jou fiets 1 kilo swaarder word. So in teorie kan jou fiets 8 kilos weeg en jy dan 96kg.

 

 

 

 

Is dit die totale fiets of net die raam? Neem jy dan die trappe en saal ook ag. Of kan jy 'n 800gr raam vat maar die res van die gewig op maak met a staal bottle cage en staal saal pen?

Posted

Net so by the way: GT is besig met 'n downhill carbon bike!

 

En neem ook in ag toe carbon uitgekom het het almal gedink dit is net goed vir padfietse!!! En kyk nou...

 

 

 

Brian Lopez ry al baie lank 4X op 'n carbon Ibis.

Posted

Die probleem wat ek het met carbon is die feit dat daar geen aanleiding van n probleem is tot die heeltemal breek. gewoonlik met katestroofiese gevolge.

Posted
Hi:

 

 Ek wil my raam op gradeur.........maar.Ek is 93 kg lig en ek het al gehoor eks effens te swaar vir carbon.enige raad asb.

 

Dankie

 

Important question: Road or MTB ?
Guest Big H
Posted

carbon goes snap crackle pop!!!!!!!!!

Posted
Hi:

 

 Ek wil my raam op gradeur.........maar.Ek is 93 kg lig en ek het al gehoor eks effens te swaar vir carbon.enige raad asb.

 

Dankie

 

Important question: Road or MTB ?

 

Skies dis pad.
Posted
carbon goes snap crackle pop!!!!!!!!!

 

 

Dis wat ek ook gehoor het en dis hoekom ek nou bang is om R10k vir n raam te betaal!!!
Posted

My man weeg 105kg en ry al 4 jaar al 'n carbon fiets. Nog niks het gesnap, crackle of pop nie. Hy het nou weer 'n carbon CKT gekoop, want sy ander fiets is gesteel.  Dit hang af hoe jy jou fiets behandel. As jy jou fiets soos k-k behandel gaan jy k-k kry.

Posted

As jou hart of carbon is en jy hoef nie die geld te leen nie koop dit.

 

Merida bring ?n nuwe sub 900g raam uit (2010) wat vir 5 jaar gewaarborg is en ?n gewig limit het van 120kg. Die waarborg sluit XC racing in. Kyk op BikeRadar.com

 

Bostaande is veronderstel om die ligste produksie raam te wees - dit wys ook wat carbon kan doen.

 
Posted

A very strong frame could be built from any frame material, Carbon, steel. aluminium etc, if the designer choos to make it strong.

 

If you are under the rider weight limit, no reason you have to worry about riding a carbon frame.

 

Some suggestions, to keep in mind when shopping for bike stuff:

 

Avoid "ultra light" stuff for major structural components  - handlebar, frame, wheels, saddle, seatpost, cranks.

 

Get a frame with a good warranty like Cannondale, Trek or Cervelo.

 

Avoid extremely sloped frames, so that you don't have to ride with a lot of seatpost extending out of the frame. 

 
Posted

Dit lyk na 'n cool website. Sal bietjie daar rondspeel. 'n Mooi fiets bly maar 'n mooi fiets, maak nie saak of hy carbon is of nie. Dis net die ouens wat baie ernstig is om te wen wat bekommerd moet wees oor gewig. So lank jou hart in die fietsry is maak dit nie soveel saak wat jy ry nie. Geniet dit net. Tongue

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout