Jump to content

Hummer test drive


fandacious

Recommended Posts

 

Will you deliver in a Hummer?

 

That can be arranged.

 

Would you prefer it to be a black or yellow one (thats the Hummer, the "Humber" is only available in the Model-T colours of black, black or black) LOL
Link to comment
Share on other sites

Guest Big H

WW adverteer jy.... ekke vra maar net. Mooi fiets daai. Derduisende van hulle in Chinese copies ry nog in Mosambiek rond. Nogal embarressing as ons in die oggende gaan oefen het en na 30 km sukkel jy teen 'n bult op en een van die local flames kom van die kant af uit die bos en dice jou tot bo. Die local fan club word dan mal want hulle sien die possible gene wat in daai oukie se lyf sit.

 

My Dukwiel Hercules het voor dieselfde brieke gehad maar agter 'n Sturmey Archer Three Speed en 'n drom briek. Die saal het sulke blink chrome springs onderaan gehad en het soos 'n trekkerseat gelyk, met 'n chrome suitcase carrier.

 

Haai ekke sien nou net dit is deur RALEIGH gemaak...... dit is nou vir jou quality!!!!!!!!
Link to comment
Share on other sites

WW adverteer jy.... ekke vra maar net. Mooi fiets daai. Derduisende van hulle in Chinese copies ry nog in Mosambiek rond. Nogal embarressing as ons in die oggende gaan oefen het en na 30 km sukkel jy teen 'n bult op en een van die local flames kom van die kant af uit die bos en dice jou tot bo. Die local fan club word dan mal want hulle sien die possible gene wat in daai oukie se lyf sit.

 

My Dukwiel Hercules het voor dieselfde brieke gehad maar agter 'n Sturmey Archer Three Speed en 'n drom briek. Die saal het sulke blink chrome springs onderaan gehad en het soos 'n trekkerseat gelyk' date=' met 'n chrome suitcase carrier.

 

Haai ekke sien nou net dit is deur RALEIGH gemaak...... dit is nou vir jou quality!!!!!!!!
[/quote']

 

Jammer Oom H. Dit staan buite die winkel en word ook vir aflewerings gebruik, so dis 'n mobile billboard, maar advertensie was nie die eintlike mikpunt nie. Was net vir my snaaks om die verwantskap tussen Hummer en Humber uit te lig.

 

Wat die Raleigh aan betref, dis een van die min Raleigh's wat ek nie sal omgee om te trap nie, 'n regte "classic"

 

 
Link to comment
Share on other sites

 

Will you deliver in a Hummer?

 

That can be arranged.

 

Would you prefer it to be a black or yellow one (thats the Hummer' date=' the "Humber" is only available in the Model-T colours of black, black or black) LOL
[/quote']

 

Black with 28" Chrome wheels & full Chrome package!!!!Cool

 

Have you left yet?!!
Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout